Based on true events, Sex, Lies & Stellenbosch uncovers what really goes on behind closed doors in the seemingly up-standing community of Stellenbosch, one South Africa's wealthiest small towns, where three-thousand-four-hundred dollar millionaires live (before they invested in Steinhoff shares). This book took the SA publishing world by storm and has remained in the Top 100 bestsellers since its publication in early 2019. ...
“Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie.” Drie liefdesverhale wat by mekaar aansluit: Man van kaliber is die verhaal van Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniel. Maar watter een het werklik “kaliber”? In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: ’n vrou moet modelmooi wees of sy is niks i ...
Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995), CNA-prys (1995), M-Net-prys (1995). Triomf is 'n boek vir die groot lag en die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met die verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk. “‘Die inwoners van Martha Straat 127 is ’n kombinasie van die wat ek elke dag op straat sien. Die mense en armoede is oral in ons groot stede. Jy hoef net op ’n Sat ...
Hertzogprys vir Prosa (1973) WA Hofmeyr-prys (1974) Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Vir Delport was sy ’n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring – sy gesig, in die vorm van ’n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van ’n moord het Chris Barnard ’n roman gebou – ’n ...
CNA-prys (1978), Louis Luyt-prys (1979), WA Hofmeyr-prys (1979), Winifred Holtby-prys (1981). Die swerfjare van Poppie Nongena het by verskyning in November 1978 die gemoed van die hele land beroer. Binne vier maande is dit drie keer herdruk. Dit is verskeie kere bekroon en Elsa Joubert word ook ‘n Fellow van die Society. Sedertdien is die roman vertaal in Frans, Spaans, Duits, Nederlands en Italiaans. In 1985 het ‘n Amerikaanse uitgawe verskyn ...
Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfl ...