|
Автор: Marlene van Niekerk |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780795801150 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Nomaprys vir publikasies in Afrika (1995), CNA-prys (1995), M-Net-prys (1995). Triomf is 'n boek vir die groot lag en die groot huil. Een wat jou pak, jou laat gru, jou betower. 'n Storie wat jou laat met die verwondering: dat soveel grasie kan kom uit so 'n geneuk. “‘Die inwoners van Martha Straat 127 is ’n kombinasie van die wat ek elke dag op straat sien. Die mense en armoede is oral in ons groot stede. Jy hoef net op ’n Saterdag by ’n drankwinkel in ’n minder gegoede buurt in te stap om mense te sien wat sukkel en swaarkry.’ “Die boodskap wat sy in haar boek wil oordra, is dat ryk en arm mense dieselfde emosies ervaar en dat hul worsteling daarmee ewe intens is. ‘’n Mens se hart bly dieselfde, ongeag sy omstandighede. Selfs die versukkeldes kan liefhe, sensueel wees, ontroer en vergewe, eienskappe wat die hoer middelklasse dikwels vir hulself toe-eien.’
|
Просмотров: 46 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|