TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Katrientjie
678585
 Katrientjie

 Автор: Sarah du Pisanie

  Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer word.
...
 Onrus op Oshakati
678584
 Onrus op Oshakati

 Автор: Ena Murray

  In Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in ’n lewensgevaarlike situasie . . .
...
 Die man met die geel oe
678583
 Die man met die geel oe

 Автор: Ena Murray

  In Die man met die geel oe gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brom aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses so skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.
...


 Satan van Zimbabwe
678582
 Satan van Zimbabwe

 Автор: Ena Murray

  In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?
...
 Sarah du Pisanie Omnibus 9
678564
 Sarah du Pisanie Omnibus 9

 Автор: Sarah du Pisanie

  Katrientjie is ’n opwindende verhaal van ’n jong meisie wat vrou-alleen haar oupa se beeste aanjaag Windhoek toe en deur ’n bende rowers ontvoer word. Daar is vuurvonke en romanse in Die baron van Rauenshof wanneer die weduwee Maria van Rouenstein siek raak en haar drie dogters by haar vervreemde skoonpa in die kasteel in Duitsland gaan bly.
In Die kralebruid word Isa deur die Ouni-stam op ’n eiland grootgemaak en aan ’n ontdekkingsre
...
 Ena Murray Keur 1
678563
 Ena Murray Keur 1

 Автор: Ena Murray

  In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?
In Die man met die geel oe gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Brom aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses so skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sa
...
 Susanna M Lingua Gunstelinge 3
678562
 Susanna M Lingua Gunstelinge 3

 Автор: Susanna M Lingua

  Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas . . .
Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in ’n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy ’n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar
...
 Maryna se liefdeslied
678561
 Maryna se liefdeslied

 Автор: Schalkie van Wyk

  Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reenstorm help. By sy tuiste Neckershoogte gekom, moet sy ontdek dat sy deur die stormwaters vasgekeer is op die opstal, alleen met Christiaan. Maryna ken haarself nie so nie, maar sy’s da
...
 Emma se eerste keuse
678558
 Emma se eerste keuse

 Автор: Elsa Hamersma

  Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te se ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, en van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry.
Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n el
...
Показано 26821 - 26829 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2981 2982 2983 2984 2985 2986 2987 2988 2989 2990
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007