|
Автор: Helene de Kock |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780798176446 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
“Strome water kan die liefde nie blus nie, riviere kan dit nie afkoel nie.” Drie liefdesverhale wat by mekaar aansluit: Man van kaliber is die verhaal van Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniel. Maar watter een het werklik “kaliber”? In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: ’n vrou moet modelmooi wees of sy is niks in hul oe nie. Van kleins af stry sy teen die onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het “mooi” vir haar finaal ’n vloekwoord geword! Mense van faam gaan oor tweelingsusters. Debora, die koel advokaat, reken die Mynhards is net ’n klomp snobs. Die sprankelende Diana wil egter graag deel word van die wynboer-clan, en Debora word teen haar wil ook ingetrek. Maar sy besef vinnig dat daar meer agter die familie skuil as slegs ’n naam.
|
Просмотров: 27 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|