George Moore is gebore toe Jan Smuts dood is, word op ’n plaas in die Noord-Kaap groot, dien in ’n aaspeloton in Angola, raak deurmekaar met die Baader-Meinhof-bende in Duitsland, werk as joernalis tydens die noodtoestande in Kaapstad, en weldra word hy ’n saboteur, ’n skaapsmokkelaar, ’n mal man, ’n boemelaar. Tussendeur kul en koggel George prokureurs, kopdokters, en vroue. ...
Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman, Geelsuiker, leer Milano die geheime van die veld, ook jakkalsjag, en op die werf is dit Mieta wat soggens douvoordag brood inknie en die hartklop van hul bestaan is. Dis wanneer juffrou Meintjies die dag met haar wit karretjie by die huis aankom, dat die hol kol op Mieta se maag kom sit. Dis ’n roman wat soos die vaal stof va ...
Een Sondagmiddag in die herfs van 1918 kom ’n driejarige uit Vredenhoek se wingerd die Erasmus-familie se binnekring ingestap. Niemand herken hom nie. Die kind kan self nie se waar hy vandaan kom nie. En die wat weet, wil nie praat nie. So bly dit vir twintig jaar lank. Altyddeur smag Laurens Erasmus om te weet wie hy werklik is. Want hoe kan mens iemand wees as jy nie weet waar jy vandaan kom nie? Nie eers die buurdogter Carijn den Hagen, wat d ...
Chris, ’n Kaapse sielkundige, se voorspelbare lewe word van alle kante bedreig. ’n Vrou met wie hy lank terug ’n vlietende verhouding gehad het, duik skielik weer op met ’n ultimatum, sy pasiente raak by die dag moeiliker, en sy dirty little secret neem ’n onheilspellende wending. Is sy plat-op-die-aarde jong vrou uiteindelik al mens op wie hy kan staatmaak? ’n Genuanseerde, ironiese blik op seks, intieme verhoudings en eksistensiele krisisse. ...
Die lewe vat en gee mos. Dit besef Desiree de Lange alte goed toe sy ’n nuwe voorkoms kry, maar daarna haar man by ’n ander vrou betrap. Maar Vincent – chirurg van beroep en verneuker van geaardheid – kom nie sy beloftes teenoor sy minnares, Gloria, na nie. En sy beland op Desiree se drumpel. Liz, Vincent se eerste vrou, en sy dogter, Caz, is ook daar. Christine, Desiree se beste vriendin, het self iets op die hart wat sy nie lank sal kan wegste ...
Twelve-year-old Ben Aronbach doesn’t fit in anywhere. In his small town in mid-80s South Africa, he’s an English-speaking Jew among Afrikaans Christians; in the small congregation of Jews in town, he’s the latest grudging bar mitzvah boy from a family with little interest in religion. Then Ben meets Leo Fein, a man who says he knew Ben’s late father. After a daring escapade, the pair make their getaway in Leo’s car, and Ben thinks he’s finally f ...
In Mthatha, light-skinned Karabo is called 'yellowbone'. People expect her to coast through life on her looks but she goes to London to study architecture. At a private recital, a priceless violin binds her fate to that of virtuoso Andre Potgieter, who hides a secret – he sees angels. Whether it's synaesthesia or supernatural, he cannot say. But he would do anything to keep seeing them. Events on the night of the recital cause Kar ...
How do stories begin, and why? What are the conditions for writing fiction? Need, compulsion, a listener, opportunity, rhetoric. . . In The Snow Sleeper, the art and meaning of storytelling is illuminated in four magically interwoven tales of friendship. In each, a narrator's narrow vision is gradually broadened and transformed into piercing self-knowledge. The characters are linked each to the other in strange, recurring loops, drawing the ...
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo . . . En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy een wens het wa ...