TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Audi TT (BJ) c 2007 по 2014 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Audi TT (BJ) c 2007 по 2014 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Stormkind
679308
 Stormkind

 Автор: Riana Scheepers

  Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens ’n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat ’n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoe note van
...
 Tussen vriende
679293
 Tussen vriende

 Автор: Derick van der Walt

  Will het ’n stukkie. Iemand by die werk, jonk genoeg om sy dogter te wees. En Adriaan en Cassie weet daarvan, maar bly tjoepstil. Asof dit nie die vriendekring genoeg ontwrig nie, sing Cassie en Phoebe se seun skielik in ’n bedenklike nagklub en Phoebe se eksie-perfeksie ma wil kom kuier in Pretoria – dalk vir baie lank. (Phoebe eet sommer ’n eclair.) Adriaan se Ingrid het pas weer ’n knop in haar bors gevoel, hul enigste dogter is ver oor die w
...
 The Camp Whore
679292
 The Camp Whore

 Автор: Francois Smith

  It is the First World War and Susan Nell stands before the door of a private ward in a British military hospital. On the door she reads a single name. She knows that name. Sixteen years ago, during the Anglo-Boer War, she encountered that name in a concentration camp in Winburg. She lifts her hand to open the door. Her hand shakes uncontrollably. But she is a psychiatric nurse and this is what she has to do, bring traumatised soldiers back to th
...


 Spertyd
679291
 Spertyd

 Автор: Elsa Joubert

  “Daar is ’n dun skilletjie om ons brein wat ons in die hede anker. Maar soos ’n mens oud word, kom daar skeurtjies in die skil, soos ’n ou laken skif. Dan stroom die verlede daardeur, ontydig of nie. Dis hoekom oumense deurmekaar raak, of hulle konsentrasie swak word, of hulle dinge soos sleutels verloor.” Hierdie boek is die voltooiing van Elsa Joubert se outobiografiese drieluik wat ingelei is deur ’n Wonderlike geweld (2005) en Reisiger (2009
...
 Koms van die motman
679286
 Koms van die motman

 Автор: Chris Karsten

  Elf jaar gelede is Ella Neser se pa amper noodlottig gewond. En nou, jare later, word die skuldige, Arthur Wilky, weens goeie gedrag op parool vrygelaat. Binne weke is daar egter nuwe moorde – en van die slagoffers is voormalige tronkmaats van Wilky. Ella kan nie begryp hoekom haar speurderkollegas nie die verbintenisse tussen die verskillende moorde raaksien nie. Wat van die motlyke wat telkens by die moordtonele figureer? Selfs kaptein Silas w
...
 Hartlam
679283
 Hartlam

 Автор: Группа авторов

  In die bundel sal jy vergeefs soek na voorspelbaarheid. Want die liefde het vele gesigte, en nie almal is mooi nie. Kerneels Breytenbach, Christine Barkhuizen Le-Roux, Erika Murray-Theron, Helene de Kock, Martin Steyn en vele meer skryf oor die liefde in vele gedaantes: moederliefde, gewelddadige liefde, verbode liefde, erotiese liefde, liefde tot die dood toe…Want die liefde verdra alles, maar die liefde het dikwels tande.
...
 Gister is verby
679280
 Gister is verby

 Автор: Juanita Aggenbach

  ’n Deernisvolle verhoudingsroman oor borskanker en die invloed daarvan op verhoudings. Nadine se wereld stort in duie wanneer ’n doodgewone doktersafspraak ’n skrikwekkende vonnis oplewer. Skielik moet sy nie net borskanker se onmenslike aanslae op haar gesondheid, menslikheid en vroulikheid leer hanteer nie, maar ook die reaksies van hul vriendekring en haar man, Pierre. Maar ook Pierre voel magteloos. Hy soek desperaat na antwoorde en begin st
...
 Die goudbaronne
679275
 Die goudbaronne

 Автор: Lerina Erasmus

  In die finale deel van Die Mannheim-sage woed die spanninge tussen Deborah Mannheim, Karl Mannheim en Kit Malloy steeds. Deborah se verbittering teenoor haar man, Karl, vererger, en daarby word haar liefde vir Kit galsterig met die verloop van jare. Weens sy onvermoe om sy vrou se liefde te herwin word die lewe vir Karl onuithoudbaar – soveel so dat hy dinge in sy eie hande neem. Maar ook Deborah en Kit dra letsels na die Boereoorlog. Ten spyte
...
 Slagoffers
679253
 Slagoffers

 Автор: Dine van Zyl

  Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die oe van ’n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet haar emosies beheers en professioneel bly in haar opname van ontstellende onderhoude en tonele. Die roman toon dat in ’n oorlog almal uiteindelik slagoffers word.
...
Показано 7327 - 7335 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
811 812 813 814 815 816 817 818 819 820
Отзывы 
125 развивающих игр для детей до 1 года
Полезная книга, особенно для молодых родителей, которые в пе ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007