TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Toyota U340E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
Toyota U340E, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Die verevrou
679417
 Die verevrou

 Автор: Jan van Tonder

  Liora word groot op 'n volstruisplaas in Algerie. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, 'n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerie, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Na jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer, nes in haar jeug, le daar 'n grens voor haar wat
...
 Bos
679416
 Bos

 Автор: Jaco Wolmarans

  Bloedbroers. 'n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera, die veteraan met 'n duister, gewelddadige verlede. Tex Texeira, sy talentvolle protege. En toe is die oorlog verby. Of is dit? Hoekom, na jare van donker geheime, het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde, onaantasbare Kalingono, dood verklaar na 'n duister operasie … nou moordend terug?
...
 ’n Soort van bevryde vrou
679414
 ’n Soort van bevryde vrou

 Автор: Kristel Loots

  Zoe is 'n bevryde vrou. Wel . . . soort van. Haar ma en Swietie-pie, 'n brak sonder 'n pedigree, kritiseer haar graag – veral Zoe se losloop-leefstyl. Zak, die wannabe danser, kan dalk die antwoord op almal se drome wees. Zander verskyn ook op die horison. Hy skryf moord- en doodslagboeke en is nou op sy derde vrou. 'n Man om te vermy. Maar ook 'n man wat haar verstand stil soen. Sal sy die regte besluit kan neem? Indien
...


 Een vir Azazel
679412
 Een vir Azazel

 Автор: Etienne Leroux

  Die agtienjarige Lila word vermoor en die hakkelende speursersant Demosthenes H. de Goede – die een wat die inwoners teen die bose moet beskerm – vergesel deur Dr. Johns, word aangese om die misdaad te ondersoek en die sondebok tot geregtigheid te bring. ’n Speurverhaal waarin die liggeestige met die bissare en grusame meestelik verweef word. Hierdie merkwaardige roman het groot opspraak verwek toe dit in 1962 vir die eerste keer verskyn het en
...
 Die derde oog
679410
 Die derde oog

 Автор: Etienne Leroux

  Kaptein Demosthenes de Goede word na die suksesvolle afhandeling van elf take aan die D-diens geleen vir sy laaste en twaalfde taak – hy ontvang opdrag om die berugte tycoon Borris Gudenov vas te trek. Gedurende hierdie soektog bevind De Goede hom in ’n inkopiesentrum met ’n sirkelgangtrap; ’n doolhof wat afdaal na die inferno. En soos Dante van ouds moet De Goede in die soeke na homself ’n hellevaart na benede aandurf.
...
 Sewe dae by die Silbersteins
679409
 Sewe dae by die Silbersteins

 Автор: Etienne Leroux

  Henry van Eeden is op ’n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan. Sewe dae by die Silberstein
...
 Wat het geword van Dinsdag?
679385
 Wat het geword van Dinsdag?

 Автор: Tinus Horn

  Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rerig nie. Hy ontmoet ook vir Michael, ’n verloopte Suid-Afrikaanse Jood met absurde drome vir homself en sy lendelam fiets. O, en dan is daar Elrike, wat Joe se gedagtes lees nog voordat hy hulle kan bedink. Die drietal word die spil waarom alles draai in Wat het geword van Di
...
 Kinnes
679373
 Kinnes

 Автор: Chase Rhys

  Almal in Jurassic Park op die Kaapse Vlakte ken vir Anwaar ‘Ahnie’ Brandt vandat hy ’n ekstra in die film Gangsta Gangster was. Maar die baas van die Butcher Boys soek nog meer roem. Nou maak die gang hulle eie movies met hul selfone – movies wat die vrees in mense se oe vasvang. Ahnie se ma, Mary, kyk anderpad en se sy weet van niks. Sy het mos nog ’n baksteenfoon, sy like nie van tegnologie nie. Nicole Lamb en Derick Delcarme is in matriek en
...
 Die troebel tyd
679368
 Die troebel tyd

 Автор: Ingrid Winterbach

  Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap. Op hierdie reise kom sy heelw
...
Показано 7345 - 7353 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
811 812 813 814 815 816 817 818 819 820
Отзывы 
Иллюстрированный ключ к Таро
действительно хорошая книга, лучший из лучших ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007