TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Родителям> Детские книги>

Внеклассное чтение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
   :Воспитание детей
   :Детская психология
   :Детские книги
     :Буквари
     :Внеклассное чтение
     :Детская познавательная и развивающая литература
     :Детская проза
     :Детская фантастика
     :Детские детективы
     :Детские приключения
     :Детские стихи
     :Зарубежные детские книги
     :Книги для детей
     :Книги для дошкольников
     :Книги для подростков
     :Сказки
     :Учебная литература
     :Школьные учебники
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Dodge Dakota с 1995 по 2000 год, электрооборудование и электросхемы в электронном виде (на английском языке)
Dodge Dakota с 1995 по 2000 год, электрооборудование и электросхемы в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Внеклассное чтение
    Наименование 
 Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie
678872
 Veearts-vriende 2: Tania en die perdry-kompetisie

 Автор: Helen Brain

  ’n Pragtige perd, Oreo, is te koop en Tania het reeds haar hart op hom verloor. Maar die tyd is besig om uit te loop en dit lyk asof die neus-in-die-lug nuwe meisie, Shardonnay, ‘n aanbod op Oreo gaan maak nog voordat Tania genoeg geld kan bymekaarskraap. Haar ma kan haar nie help nie, want die laaste ding wat hulle nou kan bekostig is ’n perd. Intussen verdwyn die professor se onderbroeke nog steeds, Tiek en sy apie is weer met hulle ou streke
...
 Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok
678869
 Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok

 Автор: Pieter Verwey

  In die middel van die Moordenaarskaroo le daar ’n geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit ’n vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediert
...
 Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse
678867
 Speurder Kwaaikofski 11: Soene en sirkusse

 Автор: Jurgen Banscherus

  Een van die beroemde Sirkus Zampano se jongleurs roep Kwaaikofski se hulp in. Pedro se suster, Vanessa, is die ster van die vertoning, maar ewe skielik maak sy elke keer dieselfde fout. Gewoonlik is haar toertjies foutloos en die sirkusbaas ruik lont. Kwaaikofski sal gou moet uitvind wie besig is met skelmstreke in die sirkustent, voordat Vanessa dalk in gevaar is. ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendig
...


 Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif
678855
 Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

 Автор: Jurgen Banscherus

  Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red!
’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat
...
 Liefde is ’n sprokie
678837
 Liefde is ’n sprokie

 Автор: Fynbosskrywers

  Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oe agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop. Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy
...
 Swemlesse vir ’n meermin
678835
 Swemlesse vir ’n meermin

 Автор: Marita van der Vyver

  Daar’s belangrike dinge wat jy moet weet om jou tienerjare te oorleef. Soos, wat maak jy as jy groen is van jaloesie elke keer as jy na die gewildste, mooiste, coolste meisie in die klas kyk? Of hoe gemaak as jy verlief is op ’n ouer seun wat nie eens weet wat jou naam is nie en waarskynlik nooit sal weet nie, want hy is ook verlief op die gewildste, mooiste, coolste meisie in jou klas? En waarom kan niemand behalwe jy agterkom hierdie meisie is
...
 Granite
678829
 Granite

 Автор: Jenny Robson

  Thoughtful, insightful and compelling, Granite is a well-executed imagining of what happened to cause the collapse of the civilisation of Great Zimbabwe (called Zimba Remabwe in the book). While adult historical fiction has experienced a recent resurgence in interest, narratives are mostly drawn from European history; Granite is refreshingly African, illuminating a relatively unexplored area in fiction. It also shifts “fictionalised history” awa
...
 Die vrou met die pers oog
678811
 Die vrou met die pers oog

 Автор: Francois Bloemhof

  Chris en Martie is in ’n nuwe skool, maar van die eerste dag af kom hulle agter alles is nie so gewoon soos dit maar in skole is nie. Hulle nuwe maats begin snaaks optree, en dan is daar die outjie sonder hare en die vreemde biblioteekjuffrou. Toe hulle stadig maar seker ingetrek word in die eienaardighede, besluit Chris en Martie om ondersoek in te stel – en dis nie lank nie, of hulle beland in die kloue van die vrou met die pers oog.
...
 Bambaduze
678796
 Bambaduze

 Автор: Derick van der Walt

  Wanneer woorde nie werk nie, moet jy 'n ander manier vind om jou stem te laat hoor. “’n Paar blokke noord van die Rosebank-sentrum sien hy blou ligte flikker. Seker ’n motorongeluk. Hy pluk hom altyd vir mense wat nie kan bestuur as daar ’n paar druppels reen val nie. Ry mekaar moer toe. Die gedagte aan polisie maak hom dadelik behoedsaam. Kophou, mater, se hy vir homself. Jy ry net mooi by die spul verby. Jy kyk nie links nie, jy kyk ni
...
Показано 4411 - 4419 (всего 5320 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
491 492 493 494 495 496 497 498 499 500
Отзывы 
Внешняя угроза
Совершеннейшее фуфло. Не советую! ..
1 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007