TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Родителям> Детские книги>

Внеклассное чтение

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
   :Воспитание детей
   :Детская психология
   :Детские книги
     :Буквари
     :Внеклассное чтение
     :Детская познавательная и развивающая литература
     :Детская проза
     :Детская фантастика
     :Детские детективы
     :Детские приключения
     :Детские стихи
     :Зарубежные детские книги
     :Книги для детей
     :Книги для дошкольников
     :Книги для подростков
     :Сказки
     :Учебная литература
     :Школьные учебники
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Внеклассное чтение
    Наименование 
 'n Blonde bom
679127
 'n Blonde bom

 Автор: Dihanna Taute

  Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereen het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderstel om die beste skooljaar van jou lewe te wees nie? Dis wat Lehandi gedink het, maar nou lyk dit asof dinge skielik uitbom! Want die nerdy Peyton het van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense, en dit krap haar hart deurmekaar. En alles ver
...
 Jou Romeo
679121
 Jou Romeo

 Автор: Fanie Viljoen

  Dramageeks Yvette en Tyler is verpletter toe die skoolhoof aankondig dat die skool se hele kultuurbegroting gebruik word vir die opgradering van die krieketklubhuis #lopies. Desperaat om hulle opvoering van Romeo en Juliet te red, oortuig hulle die skool se sportheld en hartebreker, Marko Marais, om die rol van Romeo te vertolk #leggings. Hulle plan werk en kaartjies verkoop soos soetkoek. Marko voel aangetrokke tot Yvette, en sy sien ook iets d
...
 Trompie Omnibus 5
679108
 Trompie Omnibus 5

 Автор: Topsy Smith

  In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan ’n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge. In Trompie die leier besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-l
...


 Saartjie Omnibus 5
679107
 Saartjie Omnibus 5

 Автор: Bettie Naude

  In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. In Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir ’n vent met ’n blink motor en ’n snor. Saartjie kom vorendag met ’n skreeusnaakse plan om hom op sy plek te sit. In Saartjie se
...
 Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leesboek vir Huistaal
679090
 Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leesboek vir Huistaal

 Автор: Группа авторов

  ’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediere Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 4-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is
...
 Tienerharte 3: Hartedief
679072
 Tienerharte 3: Hartedief

 Автор: Cecilia Steyn

  Lisa is klaar met Thomas se leuens. Vir drie jaar was hulle smoorverlief – maar dit was voordat hy hom aan dwelms oorgegee het en nou is haar lewe ’n totale gemors. By die Elizabeth Galloway Akademie vir modeontwerp in Stellenbosch probeer Lisa ’n nuwe lewe begin, maar hoe kan sy vlug van die donker geheim wat sy met haar saamgesleep het? Wanneer sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare groen oe, raakloop, word dinge nog meer gekompliseerd. Sy
...
 Die Engelsman in my slaai
679056
 Die Engelsman in my slaai

 Автор: Dihanna Taute

  Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaan werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson – elke girl se droomou en elke onderwyser se nagmerrie – sy bes doen om dinge behoorlik om te krap
...
 Liewe Heksie se groot omnibus
679035
 Liewe Heksie se groot omnibus

 Автор: Verna Vels

  41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Liewe Heksie is Blommeland se enigste en eie heksie. Al dink die meeste kabouters sy is dom, is Heksie eintlik baie slim en dapper en sy is die enigste heksie wat soms per ongeluk vir Griet die perd kan toor. Koning Rosekrans en die kabouters moet ge
...
 Tienerharte 2: Hartbreker
679026
 Tienerharte 2: Hartbreker

 Автор: Cecilia Steyn

  Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ? dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie verlief nie en hy sal ook nooit verlief
...
Показано 4429 - 4437 (всего 5320 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
491 492 493 494 495 496 497 498 499 500
Отзывы 
Симулякры. Кланы Альфанской Луны
хочется почитать интересное и новое. ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007