'They say cometh the hour cometh the man. This means when a situation demands it, the right person – it could be a woman, despite what Sexist Dave would tell you – will appear. This was the hour and in this case the man was a Piper. A Pied Piper.' You'll be enchanted and revolted in equal measure by the host of characters you meet in Russell Brand's Hamelin: the anarchic rats, the arrogant townspeople, sharp-eyed Sam ...
The book is about young girl named Ava who goes to dance school and loves to dance. Her favorite dance is acrobatics which she likes to do all the time. She practices by flipping all over different things, including her dog! This books is a fun adventure with Ava and her flipping gymnastics. ...
Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nog drie gewilde Trompie-stories. Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan. ...
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en 'n koshuismeisie kies as kaptein van die netbalspan en sy neem deel aan 'n groot kompetisie w ...
Toring van Jasmyn speel in die kleurvolle strate van Istanboel af. Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en "nuwe boetie'' Neil (hy trek in by hulle na sy ouers se dood), na die Turkse stad. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die pragtige besienswaardighede en raak bevriend met twee plaaslike tieners, Meryem en Sahib. Daar is politieke onrus, en bomaanvalle deur plaaslike terreurgroepe dreig om die Combrinks se vakansie in ...
Johnathan has an uncanny ability to fix things, almost anything, except his very religious and very erratic mother. As his mother’s episodes become more worrisome, he sets out to his hiding space in a magical cave, while making a new friend from a group of gypsies passing through his sleepy town. The arrival of a stranger sets off a chain of events that leads John and his new friend Lu into a magical dimension that reveals his family secrets. ...
In a future society where various alien races mix with humans, twelve-year-old Nuri performs crimes for Vadith until the day she is called away from her home in the slums by an irresistible song only she can hear. Nuri ends up in a secret training facility with the cream of Terra’s youth, who are all competing for the ultimate prize . . . This magnificent Sci-Fi story masterfully creates a whole futuristic universe while maintaining focus on Nur ...
Sindikaat is ’n avontuurverhaal waarin drie vriende se lewens omvergegooi word wanneer die hoofkarakter, Paul, per ongeluk op onwettige smokkelgoed afkom. Hulle paaie kruis met die van die Chinese mafia. Die verhaal begin in Bloemfontein, waarvandaan Paul en sy vriende saam met sy lyfwag, Bossie, deur drie Afrikalande reis om van die moorddadige Chinese bende te vlug. Tydens hul reis deur Zimbabwe, Zambie en Namibie word hul lewe gereeld bedreig ...