Lucy, a 16-year-old girl from New York, is recovering from a recent traumatic experience. She joins her father at the fictional Barclay Bay, on South Africa's west coast, where she slowly makes sense of her ordeal. But Lucy cannot help but also be affected by the characters around her, including that of Hap, an early ancestor who lived in the area, and whose experiences Lucy, in a state of heightened emotion and perception, seems to sense. ...
Hierdie studiewerkgids kan saam met Vers en vlam: ’n poesiebloemlesing vir graad 10 EAT gebruik word. Die aanslag is toeganklik en gerig op die leerder. Dit bevat onder meer: verduidelikings van alle literere begrippe volgens die KABV vir EAT, pre-, tydens en post-lees-aktiwiteite, kort opsommings van die inhoud van elke gedig in Afrikaans en Engels, verdere woordverklarings, vrae opgestel volgens die KABV met ruimte om antwoorde in neer te skry ...
Peet Rautenbach is Algoa Hoer se hoofseun: hoogs intelligent en met baie talent in musiek, kuns en redenaars. Daar word sewe A's van hom verwag. Daarby is Peet 'n toegewyde, voorbeeldige seun in die oe van sy pastoor-ouers. Maar Peet het 'n swakheid: sy obsessie met die blonde onderwyseres Scarlett Rose Reynolds. Dit maak die deur oop vir talle aanslae op hom, wat hom uiteindelik sy lewe kan kos. 'n Page-turner met karakters ...
Jabz, from the poor margins of post-apocalypse city Gauzi, takes a motley crew of citizens from the city's privileged Sprawll on a journey of exploration – to the Wildlands. Motivated by strange visions and messages he has received, Jabz and his crew must reach the mountain of his vision, where it will be revealed which one of the group will be the leader of the Wilders who will start a rebellion against the controlling City Minders. ...
Mamello lives a seemingly perfect life with her parents. They paint a pretty picture of household harmony for their community, but their household is far from perfect. Mamello’s parents mistreat her.and don’t allow her to go to school because they believe there must always be someone at home to do the chores. All Mamello desires is to go to school and one day study towards becoming a human rights lawyer. Fortunately, their neighbour takes an int ...
This is a riveting story of love, betrayal, jealousy, cyber bullying and growing up in the social media era. Imibala Yothando (The Colours of Love) explores love in all of its shades, ranging from lightness and purity to the darker shades of jealousy. Sinenhlanhla, the daughter of a famous Maskandi musician, is navigating being the new girl in school. Sinenhlanhla is ambitious, excels at Maths and swimming. She has no time for all the admirers s ...
Die Vorsters herinner aan ’n sirkus, maar nie die ha-ha-en-oe-la-la-soort nie. Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede lag hulle almal se narbekke in blou, nie meer in sirkusrooi nie. En dis elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die gesin in verskillende rigtings spat.Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees – soos dit in ’n normale gesin hoort waar die pa nie te veel drink nie. Paternoster is gatvo ...
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. Daar kuier ’n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word. ...
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word. ...