Die aksiebelaaide opvolg op Emma en die Geheime Gang. Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer na die skoolhoof se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat die blou koelsakke wat die onderhoof in die middel van die nag kombuis toe dra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer n ...
Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie ’n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar die vakansie is haar pa weg op wittebrood saam met sy nuwe vrou en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry, waar sy by ’n navorsingspan oor Heaviside-dolfyne gaan aansluit. Hulle bly by ’n langverlore familielid van hulle, tannie Poll ...
Xola’s mother died when he was very young and he is being raised by his loving but poor grandmother. They struggle and there are days when they go to bed without food. Xola’s education is very important to his grandmother and she encourages him to focus on school. Ndoda, on the other hand, has an easier life. His father died in a car accident when he was ten but left Ndoda and his mother with enough money to get by. Ndoda is spoiled by his moth ...
Chain Reaction tells of the experiences of bully Stephanie Adolphus, the beautiful Krystle Thomas whose home life holds a shameful secret in her mother’s addictive behaviour, Lisakhanya, a girl from the township attending the school on a scholarship, Krystle’s sister who is trying to make any sense of her life and the changes her sister is going through, Dillan, Stephanie’s bullied little brother, and Ben who lives with his overbearing abusive s ...
This contemporary youth novel, written in a first person retrospective narrative style, shares with the reader the story of the highly intelligent and very beautiful Nandile Dube, who – from an early age – hopes to be an “honest human rights lawyer to make sure helpless people get treated fairly and with respect”. Her long-suffering mother fully supports Nandi’s dream, to the extent of working double shifts to pay Nandi’s school fees at a former ...
Die tienertweeling, Bruno, met sy vlymskerp sin vir humor en sy hiperboliese uitkyk op alles, en sy dramatiese rooikopsus, Brunhilde, wat weer vriend en vyand kan manipuleer en kan laat swymel, vorm ’n gedugte kombinasie. Hulle getroue vriend, Ben – boonop verlief op Brunhilde – help hul vlug met ’n motorfiets, omdat hulle die buurvrou per abuis “doodgegooi” het. In twee dae speel die driestuks etlike rolle, soos die skreeusnaakse vlug en situas ...
Albert kom agter dat sy suster Marlie skielik vreemd optree. Sy is vriendelik. Baie vreemd vir ’n sestienjarige ousus. Dan is daar nog die skoolboelie wat hom afknou, ’n ouma wat nie altyd normale gedrag toon nie, ’n pa wat te hard werk, en die moontlikheid dat sy ma nie dood is soos wat hy aanvanklik gedink het nie. Gooi verder ’n paar Chuck Norris-grappe in die mengsel, en die lewe kan redelik ingewikkeld raak vir Albert. Dinge kry egter ’n we ...
Titels in hierdie omnibus: Trompie die kragman, Trompie die hartedief en Trompie die held. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word! ...
Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word! ...