Tania wil graag haar skoolhoof beindruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber, haar broer Tiek se apie, kan uitoorle. Boonop k ...
Jamie wants to impress her headmistress, but with a family like hers it’s going to take more than straight A’s. Luckily the dog show is coming up and Jamie has a plan. Fungi, her bouncy, scruffy, underpants-stealing dog will be the Best Behaved Dog in the competition. That means she needs Doctor Knight’s Magic Whistle, but first she has to get past Bieber, her brother’s monkey. As if this isn’t enough, her irritating, allergy-prone cousin, Fifi, ...
Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle die kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal ’n TV-advertensie vir ’n nuwe energiedrankie verfilm word! Maar toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek te besoek, besef hulle dadelik iets is nie pluis met die nuwe “energiedrankie” nie . . . Sal die swart-en-rooi pet op Nina-hulle se solder hulle weer met hul speurwerk kan help? ...
In the future, the world has flipped. Ravaged by the Conflagration, this is a harsh world where the relentless sun beats down, people’s lives are run by a heartless elite and law is enforced by a brutal brigade. A mark at the base of the spine controls each person’s destiny. The Machine decides what work you will do and who your life partner will be. In this world, everyone must make their contribution. Some more than others. Juliet Seven – “Ett ...
En ek is die een met die naam wat al hoe meer mense deesdae reg uitspreek, al vrees ek die skade is reeds gedoen deur die miljoene kere wat ek “Sioeben” genoem is. Dis “Shiwon”, my magtig, dis hoe ’n mens dit se, met ’n w soos in witwarm-klap-as-jy-weer-my-naam-verkeerd-kry. Dis ’n coming of age-storie met Siobhan, ’n effens opstandige tiener in graad 11 as hoofkarakter. Sy verras (en skok) haar ouers toe sy besluit om die skoolvakansie ...
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In ...
Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Die keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenska ...
Princess Talia saves the day when she cleverly, but politely, gets rid of the fierce dragon that has landed on the roof of the palace. But why had the dragon landed there in the first place? And why didn’t he want to budge? Read this playful, humorous story and find out for yourself – and at the same time learn some new interesting words. ...
Prinses Talia is almal se heldin toe sy op ’n baie ordentlike, maar slim manier van die kwaai draak op die paleis se dak ontslae raak. Maar hoekom het die draak nou juis daar geland? En waarom het hy geweier om weg te gaan? Lees hierdie oulike, prettige storie en vind self uit – en leer sommer ’n paar interessante nuwe woorde by. ...