In Tromme van onheil hou Anka se besoek aan haar tante Izabelle in Papoea Nieu-Guinee onverwagte avonture. Sy en haar medereisigers vaar al dieper die reenwoude in, en een van die dae is dit weer volmaan – en sal die kannibale ’n slagoffer eis . . .In Die wit koningin kies die mooie Alice koers na Noord-Afrika, en later word sy dwarsoor die Sahara bekend as die wit koningin. Sy voer ’n skrikbewind en sal nie rus voordat haar geliefde se moord ge ...
Volmaan op Mopanie: Katie Lategan se kom en gaan was nog altyd haar eie. Maar wanneer haar pa, ’n wildbewaarder op Mopanie, onverwags Kaap toe moet gaan, maak Steyn van Zyl sy opwagting om haar op te pas. Toestande is plofbaar so na aan die Mosambiekgrens, en tot Katie se ontsteltenis hou Steyn haar kom en gaan met ’n valkoog dop. Dokter Linda: Op Donkerhoek hoor dokter Linda Behrens dat haar vennoot vir die volgende ses maande die soort man is ...
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italie op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoe ...
In Die vrou in die spieel word die hoofkarakter een oggend wakker . . . en ontdek dat sy niks kan onthou nie, nie eens haar eie naam nie. En toe ’n lang, aantreklike man skielik die kamer binnestap, noem hy haar Ansie, ’n naam wat sy in haar diepste wese weet nie hare is nie!In Die oujongnooi van Polkadraai gebruik Silpa haar besonderse grimeertalent om haarself ’n volle twintig jaar ouer te laat voorkom – sy beeld ’n middeljarige oujongnooi uit ...
Signed, Hopelessly in Love hits all the core notes for a great read: it is set in high school, with entertaining main characters and incidents, there is the great love story of Amo and John, and the interfering parent in Granma, not to mention school bitchiness in the attack on Amo’s best friend, Nono, on the athletics track. A wonderfully original and humorous story.Signed, Hopelessly In Love was a finalist in the 2009 Sanlam Prize for Youth Li ...
Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboe ...
Nols Retief se kleinkinders kry swaar: Nols junior, wat die pad gevat het ’n week na sy oupa se testament gelees is, kruip nou – vier jaar later – steeds in Midas Hammond se dobbelstad weg. Janneman, wat met Nols se verloofde getroud is toe hulle ontdek die is swanger, sit nou opgesaal met ’n terminaal siek kind en ’n vrou wat haar hele lewe wy aan die versorging van die arme mensie. Isabe, wat ’n uiters belowende verpleegloopbaan in die stad ge ...
Toe ou Nols Retief, die patriarg van Paradys, op rype ouderdom sterf, is almal hartseer maar geensins verbaas nie, want hy het ’n vol en regverdige lewe agter die rug – daarvan kan sy seuns Helgard en Arnold, en sy skoondogters Elise en Rita en ook hulle kinders getuig. Maar op die dag dat sy testament gelees word, bars die bom. Heeltemal onverwags word die sondes van die vaders (en die moeders!) geopenbaar, en moet elkeen van die kinders – Nols ...