TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon 2017 thru 2021, service e-manual
Volkswagen Arteon 2017 thru 2021, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Pluimprinse
677660
 Pluimprinse

 Автор: Malene Breytenbach

  Wanneer Olivia Bailey in haar Muizenbergse huis aangeval en byna verkrag word, besluit sy “om afstand te probeer verkry” – nie net van haar werk as joernalis nie, maar ook van die Kaap. Die enigste plek waaraan sy kan dink om heen te gaan, om weer “heel te word”, is haar ouma se huis op Oudtshoorn. Daar is net een probleem: Olivia het haar ouma nog nooit ontmoet nie. Want die Joodse familie in hulle pluimpaleis is trotse mense. Toe Olivia se ma
...
 Donatello en Volksie
677658
 Donatello en Volksie

 Автор: Marion Erskine

  Op Oukersaand sit Zoe Zietsman stoksielalleen voor haar rekenaar. Sy het niemand nie – selfs nie eers ‘n hond met wie sy kan cuddle nie. En cuddle is volgens Zoe ‘n “verdomde basic human right”. Vanaand is die aand, besluit sy terwyl sy as “Volksie” op www.matchmate inteken… En so ontmoet sy vir Donatello, die advokaat wat sy klerekas colour code en net suiwer Afrikaans praat. Zoe, daarenteen, mix haar taal, ry nog met haar Vespa en leef vir jog
...
 Geheim van die Erongoberge
677645
 Geheim van die Erongoberge

 Автор: Magdaleen Viviers

  Simone van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibie waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is net so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simone besef gou dat Wim, wat ha
...


 Hart van die son
677644
 Hart van die son

 Автор: Elza Rademeyer

  Na uiters traumatiese gebeure in Nadia Pretorius se lewe wat haar in die hof laat beland het, word sy vrygespreek danksy Dewald Duvenage se knap regsvaardighede. Hy kry ook vir haar werk by sy pa se prokureursfirma, waar die streng oubaas Duvenage haar persoonlik onder sy vlerk neem. Toe hy na vyf maande van mening is dat sy te vasgevang in die verlede bly, dwing hy haar so te se om met vakansie te gaan. Sy besluit uiteindelik om tog te vertrek
...
 Bruid uit die koue
677643
 Bruid uit die koue

 Автор: Ettie Bierman

  Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oe was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul
...
 Margot en die meerman
677642
 Margot en die meerman

 Автор: Anita du Preez

  Margot Lombard is ? “koue vis”, of so het sy al self begin glo. Nadat sy haar M.A. in Musikologie voltooi het, gaan hou sy vakansie in Zanzibar – stoksielalleen. Daar is niemand wat haar ken nie. En ook niemand om dit saam met haar te vier wanneer sy uitvind dat sy haar graad cum laude verwerf het nie. Dan verskyn Konrad Lemmer op die toneel: diepseeduiker, donker, eksoties, atleties. En jonger as sy. Konrad neem haar na plekke – nie net op die
...
 Wilna Adriaanse-omnibus 2
677641
 Wilna Adriaanse-omnibus 2

 Автор: Wilna Adriaanse

  In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar d
...
 Susanna M Lingua-keur 14
677640
 Susanna M Lingua-keur 14

 Автор: Susanna M. Lingua
 Ena Murray Omnibus 27
677639
 Ena Murray Omnibus 27

 Автор: Ena Murray

  ’n Heerlike verrassing – vier omnibusverhale in plaas van drie!So leeg die moederhart is die aangrypende verhaal van Heilna Serfontein se meedoenlose soektog na haar seun . . . en as vrou ontdek sy boonop vir die eerste keer wat ware liefde is.Op pad na Kanaan is ’n diep geestelike verhaal van vreemdelinge wie se lewens onlosmaaklik ineengestrengel raak op Morestond, ’n plek waarheen mense gaan om weer sin in hul bestaan te vind.Bergwind oor Kar
...
Показано 26560 - 26568 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2951 2952 2953 2954 2955 2956 2957 2958 2959 2960
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007