Hy wou wegkom. Kleintyd al. Weg van daardie volstruisplaas waarop hy grootgeword het. Weg van al die boersheid en kleindorpse benepenheid. Weg van ’n pa wat dreig om hom vas te spyker aan ’n stuk dorre aarde sodat hy dit nooit kan verlaat nie. Weg van daai voels! En hy het ook weggekom. Vir goed. Maar . . . Wat? Hy kan nie presies se nie, maar dis asof ’n reuse-golf hom op ’n dag tref – absoluut uit die ...
Op haar een-en-dertigste verjaarsdag besluit Roxy: van nou af wil sy ’n lipstiek-lewe he, ’n roekelose skelrooi lipstiek-lewe. Want een-en-dertig is die eerste tree ondertoe. Van hier af is dit al die pad afdraand. So ’n lewe behoort nie ’n probleem te wees nie; almal dink in elk geval sy is “flirty” en uitgesproke – grotendeels weens haar blog wat sy onder die skuilnaam Jessica Rabbit skryf. Haar kollega Zander dink sy is Jessica Rabbit ...
Andi Niemand is op die punt om die groot 30 te slaan – en het, so voel dit haar, nog weinig bereik. Wat het van die plan geword om vir Sarie te skryf? Of om haar doelgewig te bereik? En waar is die held wat veronderstel is om aan haar sy te staan? Nee, sy werk nog steeds vir die poniekoerant Pers, is so single as kan kom en kan nie eers van soetgoed wegbly ter wille van haar vriendin se troue nie – die troue waarop sy strooimeisie moet wees. ...
Helena Verbloem, leksikograaf van beroep, gaan na Durban as projek-assistent van ’n man wat alle woorde byeen probeer bring wat in onbruik geraak het in Afrikaans. Dan word daar by haar tuinwoonstel ingebreek en haar geliefde skulpe word gesteel. Die verhaal ontvou rondom die soektog na die gesteelde skulpe. Hierdie soeke raak verweef en verstrengel met die taalbewaringsprojek, die mense wat sy daar leer ken en met haar algemene besinning oor ha ...
Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy ’n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur ’n vrou in ’n karavaan. Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet ’n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en a ...
Following the trauma of miscarriage, the death of her baby and the collapse of her marriage, Griet contemplates suicide, but a strategically placed cockroach brings her attempt to an abrupt end. Holding on to her sense of humour and supported by her family, her friends and her therapist, Griet starts to rebuild her life. At her therapist’s suggestion she starts writing about her experiences and begins to create from her own life more of the fair ...
What can you say about the seventies – except to wish you hadn’t been there? The sixties produced hippies and sex, the eighties yuppies and money. But the seventies? Disposable fashion, disposable music. And disposable lives in the warm country where I grew up . . . This is how thirty-three year old Mart looks back from 1990s London to remember her 17th year in 1970s South Africa. While being a teenager is never easy, in 1970s South Afri ...
Athol Fugard het met die koms van sy tagtigste verjaarsdag besluit om ’n toneelstuk in sy ma se moedertaal te skryf, soos sy hom jare gelede gevra het. Met behulp van Riana Steyn se kennis en navorsing oor die karretjiemense het hierdie toneelstuk tot stand gekom. Dit is die verhaal van die Geduld-gesin, wat, na die dood van hul ouma Mieta, haar in die Karoo-veld onder klippe begrawe, soos die gebruik onder die karretjiemense is. Haar kl ...
Elke plesier het sy prys . . . Tristan Hansen word die engel van plesier genoem – ’n man wat R15 000 per nag vra en soveel genot verskaf aan die land se mees invloedryke en wereldwyse vroue dat hulle terugkom vir meer. Maar wanneer een van sy kliente haar eie lewe neem, verander die plesierengel in ’n doodsengel, en bely sy kliente die een na die ander wat agter toe deure gebeur het. Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir d ...