TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Acura RDX c 2019 по 2022 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Acura RDX c 2019 по 2022 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Is weer sagie
678347
 Is weer sagie

 Автор: Jan van Tonder

  Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets met hul dogter Ansie vertrek het uit die Ladismith-distrik in die Klein-Karoo. Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend, maar wanneer hy ook al ’n tydjie kan afstaan, bou Sagie aan Ansie se huis: hy glo dat Ansie sal terugkeer sodra daar rook uit die s
...
 101 Bakgat maniere
678346
 101 Bakgat maniere

 Автор: R.R. Ryger

  Twee verhale in een, vertel in Ryger se eiesoortige wegholtrein-manier. Soms skokkend, soms bisar, soms histeries snaaks . . . nooit vervelig nie. Dit is die stem van die skrywer wat al deur skrywer/dramaturg Harry Kalmer “die meester van die moderne Afrikaanse kortboek” genoem is. In Bloedlyn is Dirk Steyn, ondersoekende joernalis en skrywer oor die okkulte, op soek na ’n gebreklike ontkleedanseres. Dit bring Steyn in konfrontasie met sy eie v
...
 Klimtol
678342
 Klimtol

 Автор: Etienne van Heerden

  Die yo-yo wat van sy vinger af uitkatrol het eens op ’n tyd vol sale getrek. In die dae van fleur en flambojansie, toe hy met eendsterthare en in sy smoking jacket met elke hopstappie en kierang die gehoor kon betower. Maar nou is Ludo Loeloeraai se hare grys, en verlang hy na die kameravrou wat hy dekades laas gesien het. Die bloedkol op die pad by Tweefontein kan hy nie vergeet nie, en so ook die eerste verskyning van die vliepiering op die oo
...


 Score my 'n gwai
678341
 Score my 'n gwai

 Автор: Marlize Hobbs

  Ek is Miesa, die sussie van Harry en Barend. Die dogter van Betta en Wilhelm. Van die Louwna-omgewing anderkant Vryburg. Van die vlaktes en die skaapkrale en die beesmis, van die landerye wat op oes staan. Ek is ook Miesa van nou, ma van Naledi, getroud met my Facebook-liefde, Jasmyn. Dis wat ek graag wil vertel.
Ek is Siena Maamogwe. Met hierdie twee oge en hierdie kyk van my sien ek alles. Met hierdie hart wat so skop soos ’n hinks in
...
 Thirteen Cents
678337
 Thirteen Cents

 Автор: K Sello Duiker

  K. Sello Duiker was, before his death in 2005, widely regarded as South Africa’s most promising young writer. Thirteen Cents, his first novel, won the Commonwealth Writers Prize Best First Book Award (Africa Region) and has gone on to become a modern South African classic. This is a new edition of a Duiker’s explosive debut.
...
 Pastoor
678336
 Pastoor

 Автор: Pat Stamatelos

  Hy weet wat dit is, hierdie stapel getikte velle papier in ’n laai weggesteek. Hy het ’n bladsy of tien gelees. Hier en daar. Genoeg. Dit is sy vrou se gesprek met die sielkundige, dit weet hy. Party van die goed herken hy. Maar. As hy sy oe toemaak, sien hy die siedende waters van ’n donker rivier. Sy vrou in die onverbiddelike werwelings van ’n duistere geweld. Nou weet hy daardie donkerte het ’n naam. Die naam is Pastoor. Pat Stamatelos verte
...
 Skrapnel
678321
 Skrapnel

 Автор: Irma Venter

  Die opvolg van die gewilde Skoenlapper. Joernalis Alex Derksen verdwyn terwyl hy ’n storie oor ’n mynsindikaat dek. Sarah, Alex se kuberkraker-vriendin, volg Ranna Abramson se spoor na Indie, waar sy skuil van die gereg. Volgens Sarah is Ranna die enigste een wat Alex kan help. Maar hoe hou die dood van Ranna se pa jare gelede verband met Alex se verdwyning? Iewers in Ranna se herinneringe le die leidraad om ’n lank vergete misdaad op te los, ma
...
 Monument
678314
 Monument

 Автор: Maretha Maartens

  Margo Diederichs kom op die Vrystaatse dorp Winburg vrede maak met die ma wie se stryd sy nooit verstaan het nie. Vier jaar lank het Margo gaan heel word in Israel, maar nou moet sy die kompleksiteit van haar herkoms en identiteit kom uittorring. Haar tyd op Winburg raak ’n ontdekkingstog deur die dorp se verlede en haar eie verbintenisse daarmee. Sy kyk saam met die vroue van 1901 in die naghemel op na die Groot Komeet met die V in sy stert. Sy
...
 Klassiek reeks: Magersfontein, O Magersfontein!
678307
 Klassiek reeks: Magersfontein, O Magersfontein!

 Автор: Etienne Leroux

  ’n Film- en TV-span kom op Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om ’n film te maak oor die slag van Magersfontein tydens die Anglo-Boereoorlog, op 11 Desember 1899. By die geleentheid het die Skotse generaal Andrew Wauchope sy lewe verloor. Op tipiese wyse slaag hierdie veelbekroonde skrywer daarin om ’n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en, hoe vergesog die gegewe ook al, alles tot ’n een
...
Показано 7228 - 7236 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
801 802 803 804 805 806 807 808 809 810
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007