’n Plesierige, meesleurende debuutroman oor ’n eksentrieke familie. Dit boei die leser van bladsy een met die besluit van die jong hoofkarakter, Bibi, om haar verlowing te breek, haar lang hare af te sny en Europa toe te verkas – met die seen van haar enkelma Frieda. Die tempo is energiek, die karakters interessant en geloofwaardig. Bibi soek haar familie in Italie en Nederland op, vind nuwe belangstellings en insigte, kom uiteindelik ’n bietjie ...
Teen die einde van die negentiende eeu kom ’n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is ’n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dit wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, ’n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die “ander land” word nie net ...
I, Kimathi Fezile Tito, do solemnly declare that I am a soldier of the South African revolution. I am a volunteer fighter, committed to the struggle for justice. I place myself in the service of the people, The Movement and its allies. I take up arms in response to the wishes of the masses. I promise to serve with discipline and dedication at all times, maintaining the integrity and solidarity of the people’s army. Should I violate any of these, ...
Maybe Mfundo shot me that night. This is all a path to my place of rest. I am being shown my life and the things that happened to me. There was also the night I broke the window in my room. I felt trapped. I tried opening the door, but couldn’t. I was woken by Tongai mumbling that I would not be able to go anywhere. Next, I was pushing on the window. Tongai later told me that I suffer from night terrors. Perhaps I threw Tongai out of the window ...
Dis waar dit geeindig het, toe die trekker se wiel Klara se pa papgedruk het. Toe hulle na haar pa se dood van Boplaas moes weg en in die Witlokasie moes gaan woon, toe was alles verby. Boplaas het hulle afgeskud. Of so het Klara gedink. Maar die waarheid is dat Boplaas nie klaar was met haar nie. Haar susters kon wegkom – Leen met haar oneerbiedigheid en Martie deur met ’n halwe Duitser te trou en landuit te vlug – maar nie sy nie. Iemand moes ...
“Tracy lifts a Botoxed lip, shakes her head, minces off on her Louboutins, descends the stairs like a cautious antelope. Gabe is lying on his unmade bed with his arms crossed, glaring at the ceiling, iPod pummelling those so-fragile, once-perfect membranes in his ears. If you look at the maths of it, 3(?) ? us. Somewhere, there’s more, has to be more than the pieces of ourselves which we present to each other.” Chris Hayes is a Capetonia ...
Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en ...
Hierdie merkwaardige bekroonde roman (die Hertzogprys vir prosa in 1992) het as verteller ’n eenkantvrou en oujongnooi wat (op ’n plattelandse dorp in die eerste deel van die twintigste eeu) terugkyk op haar lewe – as ’n versorgster in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later vir oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy so by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleids ...
Zadok's prose has been called «intense, lyrical and absorbing» (Telegraph). She returns with an unforgettable story in which folklore blends with the every-day and dreams with reality. Sister-Sister is the compelling story of twins, Thulisile and Sindisiwe Nxumalo, set in a dystopian near-future South Africa. In childhood, gregarious Thuli and stuttering, introverted Sindi, are inseparable. But the arrival of an uncle they never kn ...