TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Range Rover Sport с 2013 года (+ обновление 2017 года), электросхемы в электронном виде
Range Rover Sport с 2013 года (+ обновление 2017 года), электросхемы в электронном виде
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Die Portier
677869
 Die Portier

 Автор: Pat Stamatelos

  Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, se sy terapeut, is om portier te word, by ’n hospitaal . . . En so begin ’n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiente en nog meer eksentrieke personeel . . . ’n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.
...
 Die val van die dice
677868
 Die val van die dice

 Автор: Pat Stamatelos

  Enkele maande na Laki Pappasani se dood, trou Pattie Peters met sy broer. Hy lyk dan op ‘n naat na Laki, en is so besorg oor haar dat sy nie anders kan as om aangetrokke tot hom te voel nie. Maar soos die dice val, is Laki se broer nie van dieselfde stoffasie nie. Negentien jaar en vier kinders later, besluit Pattie vir die soveelste maal sy moet uit, weg uit hierdie huwelik wat haar tot in haar wese vernietig, maar waarnatoe? Die opvolg van Kro
...
 Die besoeker
677867
 Die besoeker

 Автор: Anchien Troskie

  Deur die skrywer van Dis ek, Anna en Nooit is ’n lang, lang tyd. Emmie is ’n sekretaresse by ’n vooraanstaande privaat skool. Teen haar sin word sy ’n dwelmhandelaar . . . En voor sy haar oe kan uitvee word haar eie lewe ’n maalkolk van leuens, verraad, en uiteindelik moord. Tot ’n beskermengel op haar pad verskyn.
...


 Nooit is 'n lang, lang tyd
677866
 Nooit is 'n lang, lang tyd

 Автор: Anchien Troskie

  Uiteindelik, ‘n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ‘n lekker-leesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n geheim wat die ander nie durf weet nie. Dis ‘n meesleurende roman – oor die liefde, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. En bowenal, oor vriendskap.
...
 Swartskaap
677864
 Swartskaap

 Автор: Odette Schoeman

  Claudie Thompson het ses boeties en een sussie, maar net sy en haar broer Theuns deel dieselfde pa en ma. Haar lewe lank stry sy al teen die gene in haar bloed. Sy glo vas sy aard meer na haar pa, al was hy ‘n paar keer in die tronk. Maar dis sy skuld dat sy haar matriekjaar in die Salvation Army moes deurbring . . .
...
 Kroes
677863
 Kroes

 Автор: Pat Stamatelos

  Pattie Peters is vir die eerste keer in haar jong lewe smoorverlief. Op ‘n mooi – en ‘n goeie – man. Sy naam is Laki Pappasani en hy wil graag met haar trou. En sy met hom. Maar wat sal haar anties se? En wat van haar pa en al die ander mense? Want Laki is dan ‘n wit man. En sy? Sy’s eintlik ‘n coloured girl van die Strand …
...
 Eleanor Baker-omnibus 2
677861
 Eleanor Baker-omnibus 2

 Автор: Eleanor Baker

  ’n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewereld vir die werklikheid weg na ’n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet ’n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te he. In Wereld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontw
...
 'n Dorp soos Silwer Streams
677860
 'n Dorp soos Silwer Streams

 Автор: Barend Vos

  ’n Man struikel-stap deur ’n dorp se vervalle strate. Hy moet by die polisiekantoor uitkom. Hy het ’n paar ou tekkies aan, en hy het sy selfoon by hom. Hy is die dorp se predikant. Hy het op ’n lyk afgekom. Silwer Streams is ’n dorp soos enige ander op die Suid-Afrikaanse platteland. Daar is ’n kerk en ’n kafee, ’n rolbalklub en twee townships, ’n polisieman en ’n koerantman, ’n oudonderwyser, ’n dowe sekretaresse en ’n gay kafee-assistent. En n
...
 Dis ek, Anna
677859
 Dis ek, Anna

 Автор: Anchien Troskie

  Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan iemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal wat sy nou eers, jare later, kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik anderkant uitgekom het.
...
Показано 7138 - 7146 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
791 792 793 794 795 796 797 798 799 800
Отзывы 
Транзисторный радиоприемник «Минск-62»
Классно, когда можно найти такие старые книги!!! там все нап ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007