TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Bottelnek
677717
 Bottelnek

 Автор: Piet Steyn

  Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ingekerf is. By ’n besige kruising in ’n Johannesbu
...
 Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)
677715
 Thula-thula (Afrikaanse uitgawe)

 Автор: Annelie Botes

  Op ‘n laatwintermiddag kom Gertruida Strydom alleen terug Kwakersvallei toe nadat haar pa en ma op die dorp begrawe is. Sy haat hulle. Terwyl sy ‘n toegang-verbode-bord op die plaashek vassit, juig sy saam met die vleipaddas dat die koedoe voor hulle ingehardloop het. Dit was nie haar pa en ma nie. Dit was Abel en Susarah Strydom. Een en dieselfde. Algeheel verskillend. Stinkryk. Brandarm. Wandelend met God. Ingehaak by Satan. Sy was nooit hulle
...
 Horrelpoot
677714
 Horrelpoot

 Автор: Eben Venter

  Horrelpoot is die verhaal van ’n lewensveranderende reis. Op 'n reennag in Australie bel Marlouw se suster met die versoek dat hy haar seun 'uit daardie donnerse land' moet gaan haal. En Marlouw, met sy mank voet en verstokte gees, glo dis sy lot om die opdrag uit te voer. Op die spoor van die hoofkarakter, Marlow, in Joseph Conrad se Heart of Darkness, vertrek hy na Afrika – meer spesifiek Suid-Afrika – wat in puin le na 'n
...


 Annerkant die longdrop
677670
 Annerkant die longdrop

 Автор: A. von Meck

  Sy wag. Vir ’n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hom. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indie en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, ‘n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, ‘n tyd vul wat nog heel was. Dis na die heelwording da
...
 Die naamlose
677663
 Die naamlose

 Автор: Mariel le Roux

  Haar pa se hand om die glas, dit onthou Carli beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke. Alleen by die rivier het Ma Bella stories vertel. Eendag-op-'n-reendag, het sy gese, gaan ons vir my familie kuier, tante Sophia en neef Allesandro, in annerland wat soos 'n stewel lyk. Maar nou le Ma Bella in die kerkhof, en haar pa in die kroeg. Dora van anderkant die groots
...
 Stoffel op safari
677584
 Stoffel op safari

 Автор: Christiaan Bakkes

  Vertelkuns soos die van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel – reeds die sesde in die Stoffel-reeks – omvat weer eens ’n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliente. Daar is soldateverhale en ’n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis ui
...
 Plante kan praat
677583
 Plante kan praat

 Автор: Jeanne Goosen

  Oplaas weer ’n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur die veelsydige en bekroonde skrywer, Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos «Spokie Snygans maak sy buiging» en «Lemoenboom», maar tegelykertyd roep Goosen ook ’n ander wereld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir ’n hertogin, en plante – nes woorde en musiek – uiteindelik al bals
...
 February's Son
676775
 February's Son

 Автор: Alan Parks

  A TOP TEN SCOTTISH BESTSELLER
ON DARK NIGHTS, SOMEONE NEEDS TO LIGHT A FEW FIRES . . .
Bodies are piling up with messages carved into their chests. Rival gangs are competing for control. New drugs have arrived in Glasgow, and they’ve brought a different kind of violence to the broken city. The law of the street is changing and demons from Detective McCoy’s past are coming back to haunt him.
Can McCoy keep his head up for
...
 The Automobile Club of Egypt
676773
 The Automobile Club of Egypt

 Автор: Alaa Al aswany

  Cairo at the very end of Ottoman rule. Behind the doors of the Automobile Club of Egypt, Egyptian staff attend to the every need of Cairo's European elite – the way they always have done, it seems.
But soon the social upheaval out on the street will break its way through the club's gilded doors, and its inhabitants above and below stairs must all confront their choices: to live safely without dignity, or to fight for their righ
...
Показано 7111 - 7119 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
791 792 793 794 795 796 797 798 799 800
Отзывы 
Небеса так близки!
Как верующему, мне очень понравилась книга, как подтерждение ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007