TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
JAC J7 Punch CVT, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Юмористическое фэнтези
    Наименование 
 Van altyd af
677850
 Van altyd af

 Автор: Elsa Winckler

  Cilla is ’n hoerskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuitiewe benadering staan hom geensins
...
 Engel in die teater
677848
 Engel in die teater

 Автор: Naretha Franken

  Engela, teatersuster in murg en been, keer terug hospitaal toe na langverlof. Nie net lyk die gebou binne en buite nuut nie, maar dit spog ook met ’n hele paar vreemde gesigte, waaronder ’n nuwe dokter, Johan Kotze, en superintendent Gerhard de Beer. Engeltjie, soos die personeel haar noem, beland egter sommer met die intrapslag aan die superintendent se verkeerde kant, tot so ’n mate dat die verpleegsters dink hulle moet liewer ingryp. In dokte
...
 Sterre is vir ewig
677847
 Sterre is vir ewig

 Автор: Ettie Bierman

  Dit het alles begin met ’n waterpyp wat die nuwe buurman in sy tuin raakgespit het terwyl Erin besig was om haar hare te kleur. Die gebleikte haardos was ’n ramp en haar eerste ontmoeting met Francois ’n fiasko. Die vlaswit hare kon sy mettertyd aanvaar. Maar die skade wat die verleidelike Bolander met die kwiksilwer oe aan haar hart veroorsaak het, was onherroeplik. Sy weet hy’s ’n rokjagter en ’n meisie-morser; sy weet sy moet hom uit haar lew
...


 Bestemmings
677823
 Bestemmings

 Автор: Marita van der Vyver

  Bestemmings bekoor met sprankelende, sexy stories. Ontmoet die minsame karakters en swerf saam op hulle avontuurlike reise.Die smulpaapvakansie van ’n leeftyd verander in ’n nagmerrie toe Louise Tredoux snap dat sy nou waaragtig aan die verkeerde kant van veertig beland het. Want vir die reis sou sy tog ’n mansvriend verkies. Nie noodwendig ’n bedmaat nie, sy sou tevrede wees met bloot ’n tafelmaat. Maar op vyf en veertig le sy stoksielalleen in
...
 Forget-me-not-Blues
677801
 Forget-me-not-Blues

 Автор: Marita van der Vyver

  A letter from Portugal makes Colette Cronje remember everything she has spent a lifetime trying to forget. The sender is a long-lost relative, found after a decades-long search, and the letter is about saudade, the love that remains after its object has gone. It’s a love that has shaped the lives of three generations of women, trapped between leaving and staying, and between what is unbearable to remember and impossible to forget. Colette is too
...
 Die blou van onthou
677783
 Die blou van onthou

 Автор: Marita van der Vyver

  In die skemer van haar lewe kry Colette Cronje ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook die van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Haar dogter, Nandi, se verset teen haar ouers en haar afkoms is so verreikend dat sy haar kind vir aanneming
...
 'n Klein lewe
677773
 'n Klein lewe

 Автор: Wilna Adriaanse

  Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge
...
 Die skrywer
677765
 Die skrywer

 Автор: Esta Steyn

  Op ’n stil aand, in ’n herehuis langs ’n meer, dans ’n jong vrou in ’n verruklike rooi aandrok met haar werkgewer, Arthur Addington – befoeterde, eens beroemde Amerikaanse draaiboekskrywer en onbeminde eienaar van die Addington-landgoed. Nooit sou Arthur, worstelend met skrywersblok en wroegend oor die dood van sy vrou en kind, kon raai dat sy stralende dansmaat soveel geheime ronddra nie. Dat Anabella Maria Bennett, kortom Ben, g’n huishoudster
...
 Kelder
677762
 Kelder

 Автор: Gerda Taljaard

  Gerda Taljaard volg haar sprankelende romandebuut, Engel in die hoenderhok, op met ’n roman wat byna letterlik veel dieper delf. Soos voorheen doen sy dit veral deur humor en satire, maar die keer is die satire snydender en omvattender, die humor inniger en ruimer. Dit is die verhaal van drie vroue wat jare uitmekaar gelewe het, maar verbind word deur drie dinge: ’n bemoeienis met mekaar se verhale, ’n aweregse lewensuitkyk en ’n donker, donker
...
Показано 7129 - 7137 (всего 7995 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
791 792 793 794 795 796 797 798 799 800
Отзывы 
Внешняя угроза
Совершеннейшее фуфло. Не советую! ..
1 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007