TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Nissan Sentra / 200SX c 1995 по 1999 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке), 5 частей
Nissan Sentra / 200SX c 1995 по 1999 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке), 5 частей
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Tryna du Toit-omnibus 4
678011
 Tryna du Toit-omnibus 4

 Автор: Tryna du Toit

  Wolwehoek: Charlotte erf onverwags die ou familieplaas en besluit om haar oupa se voorwaardes te aanvaar: Sy moet self boer en haar oupa se aangenome seun moet as haar voog moet optree.Die vennootskap: Dr. Burger vra Marie om met hom te trou, maar dit klink meer na ’n sake-ooreenkoms: Marie moet ’n ma wees vir sy dogtertjie Rykie. Na ses maande kan sy besluit of sy volwaardig sy vrou wil word.Towerwater: Paul Theron leef soos ’n kluisenaar seder
...
 Marico se mambas
678010
 Marico se mambas

 Автор: Piet Swanepoel

  Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net na die Groot Trek tot in die 1940’s. Dis die wereld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In “Dem Foel” het ’n Afrikaanse boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman.
...
 Christine le Roux Omnibus 1
678009
 Christine le Roux Omnibus 1

 Автор: Christine le Roux

  Die eerste omnibus met ’n nuwe omslag. In Die honger hart trou Julia en haar peetpa se plaasbestuurder om die plaas wat hulle geerf het te behou. In Deel van die pakket is Gita van Duinen die nuwe ambassadeur se persoonlike assistent. In Verskuilde liefde vind dr. Edmund Wiese uit dat sy broer se weduwee haar tweeling alleen probeer grootmaak.
...


 Die laat lente
677995
 Die laat lente

 Автор: Linda Joubert

  Toe Lina Op ’t Hoff op Schoonaanzicht, die erfplaas van die Van Brakels, aanland, word haar tot dusver eentonige bestaan ingrypend verander. As goewernante van die gebreklike Fleurette bevind sy haar midde in die drama wat rondom haar afspeel. Heel gou besef sy dat alles nie pluis is nie. Daar is die glibberige Josephine wat Fleurette moet oppas, en wat agterdogtig deur die huis sluip. Daar is die betekenisvolle blikke, ontwykings en beledigende
...
 Christine le Roux Omnibus 2
677986
 Christine le Roux Omnibus 2

 Автор: Christine le Roux

  In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te he aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.
...
 Helene de Kock Omnibus 12
677982
 Helene de Kock Omnibus 12

 Автор: Helene de Kock

  Hierdie omnibus sluit in die gewilde Abel se dogters , ’n 3-delige familiesage, asook een van die skrywer se wynlandromans, Soetwyn vir ’n Sondagkind. In eersgenoemde roman wat afspeel op ’n Oos-Vrystaatse plaas smag Abel Buitendag se drie dogters na meer warmte. Sedert hul ma se dood klou hul pa verbete vas aan dit wat verby is. Maar soos Abel se dogters een vir een uit die huis gaan en deel word van die groot wereld, gryp die lewe hulle vas. ’
...
 Helene De Kock Omnibus 10
677980
 Helene De Kock Omnibus 10

 Автор: Helene de Kock

  Twee vroee romans deur een van ons gewildste skrywers. In albei verhale is die milieu die Vrystaatse Riemland-omgewing. Ver vlug na more vertel van Eugene Basson wat na Europa reis om te gaan vasstel wat geword het van sy gevoelens vir die mooi blonde Elsje. In Met vandag se brood is Renier, die jong dominee op Petrusdal, vasgevang tussen sy verstand en sy hart.
...
 Talia vat grond
677946
 Talia vat grond

 Автор: Melissa Scharneck

  Na amper 10 jaar se wegsteek en regpraat is genoeg genoeg, besluit Talia. Die man moet gaan. Maar binne ’n jaar besef sy dit is makliker om te skei as om klaar te kry. Sente tel, ’n vuil kombuis en eensame staptogte in die plattelandse stof is die belonings vir haar egskeiding. Om nie te praat van haar lus vir die lewe wat erens langs die pad in die stof gebyt het nie. Maar net toe Talia besluit dat boedel oorgee en asemhaal genoeg is, slaan een
...
 Maal
677943
 Maal

 Автор: Nicole Strauss

  Opwindende kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in verskillende stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Hulle ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as ? vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld – dikwels op paradoksale wyse.Die titel Maal dui op die manier waarop karakters verslinger wo
...
Показано 26677 - 26685 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2961 2962 2963 2964 2965 2966 2967 2968 2969 2970
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007