TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Mercedes 722.3 / 722.4, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
Mercedes 722.3 / 722.4, руководство по ремонту коробки передач в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Jakkalswater
678173
 Jakkalswater

 Автор: Sarah du Pisanie

  Oom Bennie rig ’n moeilike versoek tot Daan – daar is iemand op Walvisbaai wat op hom wag. Hy moet haar gaan haal en voordat hulle terugkeer na die plaas Jakkalswater, moet Daan met haar trou. Daar is geen ander uitweg nie, dit weet Daan. Want ’n alleenloper-vrou tussen die spul mansmense op Jakkalswater gaan net moeilikheid afgee . . .
...
 Liefste Koos
678172
 Liefste Koos

 Автор: Sarah du Pisanie

  Elsa Fourie bevind haarself stoksielalleen op die houtkaai op Swakopmund. Kurt, haar aanstaande, het beloof om haar op die hawe te ontmoet, maar hy het soos mis voor die son verdwyn. Uiteindelik besluit sy om sy spoor te volg na Otjimbingwe in die binneland. Maar eers moet sy haar nuwe reisgenoot, Hermaans Potgieter, oortuig sy kan die tog meemaak . . .
...
 More le ver
678171
 More le ver

 Автор: Ena Murray

  Die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan word op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En die les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man . . .
...


 Wanneer die nuwe dag breek
678170
 Wanneer die nuwe dag breek

 Автор: Ena Murray

  Toe die jong Elfie en die wereldwyse Renier die eerste maal ontmoet, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer . . .
...
 Oase van geluk
678169
 Oase van geluk

 Автор: Ena Murray

  Om saam met jou jonger suster bekend te staan as die dorp se twee aantreklike oujongnooiens, is miskien nie so sleg nie. Maar as jou sus skielik halsoorkop verlief raak en trou, is dit seker net normaal dat mens self ook begin smag na romanse en die klank van huweliksklokkies. Soos haar sus Martina, vind Isolde uiteindelik ook geluk, maar eers nadat sy ’n behoorlike vuurdoop beleef aan die hand van haar nuwe swaertjie Kobus se ouboet Zak daar op
...
 Skynglans van geluk
678166
 Skynglans van geluk

 Автор: Christine le Roux

  Skynglans van geluk is die verhaal van Elise, ’n jong Suid-Afrikaanse skrywer wat al geruime tyd in Amerika bly en dan inwillig om in ’n regisseursvriend se nuwe film te speel. Sy is egter onthuts toe sy ontdek dat die manlike hoofrol gespeel sal word deur ’n bekende filmster vir wie sy nie veel ooghare het nie.
...
 'n Nuwe begin
678156
 'n Nuwe begin

 Автор: Christine le Roux

  ’n Nuwe begin gaan oor ’n jong vrou wat na ’n ernstige motorongeluk aan geheueverlies ly. Sy herken selfs nie haar man met wie sy al vyf jaar getroud is nie. En sy ontdek tot haar ontsteltenis dat die mens wat sy blykbaar die laaste paar jaar was, nie juis ’n aantreklike persoon was nie. Wil haar man haar regtig terughe?
...
 'n Vonk van liefde
678155
 'n Vonk van liefde

 Автор: Christine le Roux

  In ’n Vonk van liefde moet ’n swanger jong vrou ’n nuwe lewe aanpak na haar man se dood. Sy kry ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral na die koms van die baba.
...
 Aan die einde van die reenboog
678146
 Aan die einde van die reenboog

 Автор: Schalkie van Wyk

  "Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie . . . Met haar aankoms by haar bestemming ontbreek die blye verwelkoming wat sy te wagte was. Skaars het haar fynversorgde voetjies egter die stasieperron betree, of ’n baie aantreklike, blonde Engelse offisier omhels haar hartstogte
...
Показано 26713 - 26721 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2961 2962 2963 2964 2965 2966 2967 2968 2969 2970
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007