TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Tryna du Toit-omnibus 7
678084
 Tryna du Toit-omnibus 7

 Автор: Tryna du Toit

  Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur wag die wye wereld, wink die toekoms. Nooit het sy kon droom dat sy sou wou terugkeer na die beskerming van die ringmuur nie.Rooi Malvas: Op ’n deft
...
 Christine le Roux Omnibus 4
678083
 Christine le Roux Omnibus 4

 Автор: Christine le Roux

  In Skynglans van geluk is Elise onthuts omdat sy in ’n film die hoofrol moet speel teeonoor ’n bekende filmster van wie sy nie hou nie. In’n Vonk van liefde stel ’n boer ’n swanger weduwee aan as bestuurder van die gastehuis op sy Karoo-plaas. In’n Nuwe begin kry ’n vrou die kans om oor te begin na ’n motorongeluk.
...
 Tryna du Toit-omnibus 6
678080
 Tryna du Toit-omnibus 6

 Автор: Tryna du Toit

  Hierdie omnibus bestaan uit Wanneer die oestyd kom, Die helder lied, Ou liefde en ’n Reendag in April.
...


 Christine le Roux Omnibus 3
678078
 Christine le Roux Omnibus 3

 Автор: Christine le Roux

  Die ontbrekende helfte: Yvette Faure word deur ’n agentskap as sekretaresse gestuur na die verstrooide professor Rabe se huis. Liefde uit die stormnag:’n Kunstenares soek skuiling in ’n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met ’n skatryk Kanadese nyweraar. Die gerieflikheidshuwelik wat hierop volg, maak haar die teiken van ontvoerders.Teesinnige erfgenaam: Wanneer die 28-jarige Melissa van Eeden na haar afgesonderde grootwordjare skie
...
 Helene de Kock Omnibus 13
678076
 Helene de Kock Omnibus 13

 Автор: Helene de Kock

  ’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te he keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra (‘n jong predikant) ten spyte v
...
 Dandelion Diary
678070
 Dandelion Diary

 Автор: Marguerite Black

  Die skrywer se verhaal van haar stryd met Friedreich se ataksie, 'n aftakelende neurologiese siekte, waaraan sy en haar broer sedert hul vroee tienerjare ly. Haar verslag beeld die fisiese en mosionele uitwerking van die siekte op haar lewe uit. Terwyl die siekte 'n daaglikse realiteit bly, leer Marguerite uiteindelik om op haar eie manier 'te dans'.
...
 'n Ver plek vir Zilla
678046
 'n Ver plek vir Zilla

 Автор: Margaret Bakkes

  Zilla Fourie, ’n plaasmeisie, gaan studeer skilderkuns op universiteit. Sy ontmoet die vurige Piero Basson, ’n senior student in beeldhou, en hulle is gou smoorverlief. Toe Piero se pa sterf, besluit hy en sy Italiaanse ma om na Florence te verhuis. Piero dring daarop aan dat Zilla by hulle aansluit en in Italie verder studeer. Sy besluit om die somervakansie aan die einde van haar eerste jaar in Florence deur te bring, maar daarna terug te keer
...
 Reen oor die Serengeti
678021
 Reen oor die Serengeti

 Автор: Connie Luyt

  John Barklin wil ’n nuwe begin vir hom en die plaaslike Maasai maak met sy safarikamp by Ngaro Sero. Hy loop egter met ’n woede in hom rond oor die pa wat hom grootgemaak het maar nooit hulle bloedband erken het nie. En daar is diegene wat sy bewaringsplanne as ’n bedreiging sien. Gretchen Schmidt, ’n fotograaf uit Oos-Duitsland, kom na Ngaro Sero om die man te sien wat indirek haar dogter se dood veroorsaak het. Maar sy vlug ook van haar nagmer
...
 Helene de Kock Omnibus 11
678012
 Helene de Kock Omnibus 11

 Автор: Helene de Kock

  Twee van Helene de Kock se gewildste wynlandverhale: 'n Kind vir vier oude Vrinde is 'n liefdesroman wat lees soos 'n speurverhaal. Die legende van die baba wat eeue gelede een nag op die drumpel van die ou opstal gevind is, herleef wanneer die pragtige erfgenaam, Isabel Verwey, een stormagtige nag wakker word en 'n baba by haar deur kry … Wie het die baba daar gelos? En met watter geheime leef Isabel self saam? Volmaakte ver
...
Показано 26686 - 26694 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2961 2962 2963 2964 2965 2966 2967 2968 2969 2970
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Жизнь без трусов
Жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007