TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Ford Maverick since 2022, service e-manual
Ford Maverick since 2022, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Satyn Omnibus 2
678134
 Satyn Omnibus 2

 Автор: Helena Hugo

  "In Helena Hugo se Soete verleiding koop Sharise ’n teekamer net buite Worcester. Een van die besoekers daar is haar jeugliefde Jacques, pas terug van oorsee, Sharise is egter seker daarvan dat hy nie meer in haar belangstel nie – sy was immers intussen getroud, en hy is in ’n verhouding met die model-mooi Suzette. In Ettie Bierman se Die paradysman keer Tinka na drie jaar in Parys terug na Pretoria. Haar seepbel het gebars en boonop het
...
 Ena Murray Omnibus 29
678133
 Ena Murray Omnibus 29

 Автор: Ena Murray

  Gesamentlik staan hierdie twee stories bekend as Die Verduin-sage, ’n verhaal wat so ryk aan intrige en sensasie, hartstog en skandale, liefdeskinkels en noodlotsdraaie is as die beste TV-sepie. In Die gesin Verduin leer ken ons die eerste geslag van die gesiene en skatryk familie. Aan die hoof staan Rolf, wat sy fortuin gemaak het nog voor sy huwelik met Reina. Al vyf hul kinders kom op ’n manier in opstand teen hul hardvogtige pa, maar sy invl
...
 Tryna du Toit-omnibus 3
678115
 Tryna du Toit-omnibus 3

 Автор: Tryna du Toit

  In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. Twee vreemdelinge moet trou om ’n erfplaas te behou. ’n Dokter sluit ’n ongewone kontrak met ’n jong verpleegster om ma te speel vir sy dogtertjie. ’n Skryfster word bekoor deur ’n Karooplaas, maar die mense op die plaas is vasgevang in hulle hartseer verlede.
...


 Eendekuil
678108
 Eendekuil

 Автор: Tryna du Toit

  Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die derde verhaal, Eendekuil, kry Kosie rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind d
...
 Wag 'n bietjie
678107
 Wag 'n bietjie

 Автор: Tryna du Toit

  Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die tweede verhaal, Wag 'n bietjie, moet Magriet, 'n stadsmeisie, ’n gerieflikheidshuwelik met die
...
 Die Bolander
678106
 Die Bolander

 Автор: Tryna du Toit

  Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die eerste verhaal, Die Bolander,is die nuwe skoolhoof ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys o
...
 Tryna du Toit-omnibus 1
678105
 Tryna du Toit-omnibus 1

 Автор: Tryna du Toit

  Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van die drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oe. Annie verstaan net nie waarom hy
...
 Helene de Kock Omnibus 9
678099
 Helene de Kock Omnibus 9

 Автор: Helene de Kock

  Man van Gister is ’n plaasroman wat afspeel teen die agtergrond van die Oos-Vrystaat. Twee pare jongmense, Peet en Maryn en Eugene en Elsje hoop op ’n idilliese vakansie op Damplaas voordat die viertal uitmekaar gaan, maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak, is daar diep emosionele onderstrome. Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles, ’n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs. In ’n Bruid vir vier Seisoene gaan Sanet Bornman
...
 Tryna du Toit-omnibus 2
678097
 Tryna du Toit-omnibus 2

 Автор: Tryna du Toit

  Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom wanneer hy klaar is met sy studies. Maar die lewe werk nie altyd na mens se sin uit nie. Wanneer Debbie ’n kindjie verwag weier sy om ’n meulstee
...
Показано 26695 - 26703 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2961 2962 2963 2964 2965 2966 2967 2968 2969 2970
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007