|
Автор: Piet Swanepoel |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780798153348 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Piet Swanepoel neem die leser terug na die Vrystaat en Transvaal van net na die Groot Trek tot in die 1940’s. Dis die wereld van wilde boere, transportryery, jag, oorlogservarings; liegstories en spookstories. Mens is hier op die terrein van vertellers soos Jan Spies en Elias P. Nel. Die skryfstyl is nugter en leesbaar, die humor ongeforseerd en oorspronklik. In “Dem Foel” het ’n Afrikaanse boer met goeie bedoelings sonde met sy Engelse buurman. In “Marico se mambas” moet ’n boer sy danspassies ken om slang se kind te ontwyk. In “Pagel se sirkus” boesem miesies Pagel se skerp tong vrees in mens en dier in.
|
Просмотров: 38 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|