TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Chevrolet Blazer 1997, service e-manual
Chevrolet Blazer 1997, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Dokter Julene
678246
 Dokter Julene

 Автор: Ena Murray

  In Dokter Julene verlaat Julene Meissner die veilige hawe van die Meissnerkliniek om haar by haar biologiese pa in Switserland aan te sluit. Nog hy nog sy vrou van veertig jaar het egter van die dogter se bestaan geweet . . . Julene besef gou dat sy nie Switserland haar nuwe tuiste wil maak nie, en aanvaar oorhaastig ’n tydelike pos as persoonlike geneesheer van ’n verwende Turkse meisie wat haar rug in ’n ski-ongeluk beseer het. Julene het geho
...
 Die voorskootbataljon
678245
 Die voorskootbataljon

 Автор: Sarah du Pisanie

  Die voorskootbataljon: Karlien Joubert se jare lange droom om te boer spat aan skerwe toe die prokureur haar oupa se testament aan haar en haar ma verduidelik. Wie is die vreemdeling wat die grootste gedeelte van haar oupa se plaas, Standersfontein, besit? En waarvan, dink hy, moet sy, haar vier susters en haar ma en tante dan oorleef as hulle nie in die ou plaasopstal welkom is nie?
...
 Die ongebore uur
678244
 Die ongebore uur

 Автор: Ena Murray

  In Die ongebore uur het Inge Buchner, agterkleindogter van dr. Albert Meissner, een doel voor oe: om te sorg dat daar eendag weer ’n dokter met die van Meissner aan die hoof van die kliniek staan. Dis die dat sy in haar tweede jaar medies besluit om Suid-Afrika te verlaat en haar studie in Duitsland voort te sit – aan die Universiteit van Hamburg, daar waar die Meissners oorspronklik vandaan kom . . .
...


 Die Meissner-kliniek
678243
 Die Meissner-kliniek

 Автор: Ena Murray

  In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’
...
 Die grondbaron
678242
 Die grondbaron

 Автор: Schalkie van Wyk

  In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n so
...
 Die bruidseisoen
678241
 Die bruidseisoen

 Автор: Helene de Kock

  Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesie vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat weet dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter
...
 Die bruid van Blouberg
678240
 Die bruid van Blouberg

 Автор: Susanna M. Lingua

  Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter ’n s
...
 The Cupid Club
678235
 The Cupid Club

 Автор: Cheryl Ntumy S.

  Amarava Maake and her group of long-time girlfriends have grown increasingly tired of the dating scene. They therefore decide to change their approach to finding the perfect man – instead of every woman for herself, they’ll find potential mates for each other. This is how the Cupid Club is formed. Each friend gets a turn to find three dates for one of the others to choose from. The choice is solely made on clues given by the one who plays Cupid
...
 Blom van Venesie
678219
 Blom van Venesie

 Автор: Susanna M. Lingua

  Blom van Venesie: Graaf Marco de Castellano – eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn – tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van ’n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, ’n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie
...
Показано 26731 - 26739 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2971 2972 2973 2974 2975 2976 2977 2978 2979 2980
Отзывы 
125 развивающих игр для детей до 1 года
Полезная книга, особенно для молодых родителей, которые в пе ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007