TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Range Rover с 2013 года (+ обновление 2017 года), электросхемы в электронном виде
Range Rover с 2013 года (+ обновление 2017 года), электросхемы в электронном виде
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Tydlose liefde
678557
 Tydlose liefde

 Автор: Elsa Winckler

  Kalinda het uit Toronto gekom om navorsing te doen oor Kanadese soldate in die Anglo-Boereoorlog. Sy’s twee jaar terug van Neil geskei en het Suid-Afrika agtergelaat vir ’n nuwe lewe, maar noudat sy terug is in die land, onthou sy opnuut sy dreigende laaste woorde aan haar . . .
Maar vir eers het sy ander probleme. Soos die spook, jou wrintiewaar ’n regte-egte spook, wat in haar kar geklim het op pad na Paardeberg ? en haar kantsakdoekie
...
 Ver pad na Konigsee
678546
 Ver pad na Konigsee

 Автор: Ettie Bierman

  Die pragtige Ezette Nel met haar blink, swart hare en besonderse turkoois oe, is ’n Afrikaans-onderwyseres by ’n hoerskool. Hoewel die skool se druk buitemuurse program baie van haar tyd in beslag neem, het sy twee groot voorliefdes: sy is hartstogtelik lief vir diere en sy wil baie graag nog ’n hele string boeke skryf.
Haar amper-verloofde, Charl Myburgh, is ’n LO-onderwyser en ’n plesiersoeker wat veel eerder rondrits as om rustig tuis
...
 Rooikop te koop
678545
 Rooikop te koop

 Автор: Ettie Bierman

  Die rooikop-kunstenares Jennie Botha se lewe verander eensklaps toe sy haar ouers in ’n motorongeluk verloor. Skielik bly sy alleen agter in die imposante grasdakhuis op ’n kleinhoewe saam met haar drie blinkoog-bulterriers, hanslam, katte, hoenders, ganse en eende.
Haar vriend Thys, ’n belowende argitek, dring daarop aan dat sy die huis verkoop sodat hy vir haar ’n modern huis in die stad kan bou sodra hulle eers getroud is. Thys hou ni
...


 Die tuiskoms le ver
678544
 Die tuiskoms le ver

 Автор: Ettie Bierman

  Toe Ila Verster op Nelspruit van die trein afklim, is dokter Johan Retief die eerste man wat sy ontmoet. Hy bied aan om haar swaar tas te dra, maar sy se sy sal regkom, en op hierdie oomblik weet sy nie watter groot rol dokter Retief nog in haar lewe sal speel nie.
Sy hoor iemand roep: “Daniela!” en swaai verskrik om. Dit is Martin Niehaus en hy se onvriendelik: “Jou geheue is kort, liefste. Het jy vergeet ek wil jou nie op Rietendal he
...
 Sonneblomstraat 7
678543
 Sonneblomstraat 7

 Автор: Ena Murray

  Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiele beleggingswereld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaargeld verloor, bevind hulle skielik reddeloos op straat.
Ook Wanya kom nie skotvry daarvan af nie. Terwyl Niel in die tronk sit, moet sy die gelag betaal. Sy word verder in trurat geslinger toe sy
...
 Die uurglas loop leeg
678542
 Die uurglas loop leeg

 Автор: Ena Murray

  Karien Saayman, wie se lewe altyd so op koers was, se kompas is aan’t wankel.
Die hospitaal waar sy verpleegsuster is, se Don Juan, dr. Arnold Lutz, het sy oog op haar en sy weet nie hoe om sy onwelkome attensies die hoof te bied nie. Selfs die feit dat sy met Hannes Eksteen, vooruitstrewende boer van die plaas Franskraal, trou, skrik die voortvarende dr. Lutz nie af nie.
Dan verskyn dr. Christian Willems, briljante chirurg, op d
...
 Die dae van ons nietigheid
678541
 Die dae van ons nietigheid

 Автор: Ena Murray

  Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, ’n gekurfde droom . . . Maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie.
Lizl weier om haar toekomsdrome as dokter te verpand vir ’n tradisionele huwelikslewe. Eers na tien jaar kruis hul paaie – en swaarde – weer wanneer Fritz Hancke, skatryk boer en pasient van W
...
 Goue gerf
678538
 Goue gerf

 Автор: Tryna du Toit

  In Die goue gerf bepaal die pragtige Elizabeth Bornman haar by haar mediese studies. Sy moes as kind met die vernedering saamleef dat sy ’n aangenome en dus heel moontlik ’n buitegtelike kind is en nou het sy haar voorgeneem om na haarself om te sien. Die man wat haar verower sal iemand moet wees na wie sy werklik kan opsien. Ryk Malan vind Elizabeth onweerstaanbaar, maar hoe moet ’n warmbloedige man met so ’n ysprinses maak? Wanneer Elizabeth n
...
 Fluisterliefde
678537
 Fluisterliefde

 Автор: Ettie Bierman

  "Die liefde praat met baie stemme in ’n mens se hart, het Beamari eens op ’n tyd besef, en soms moet jy diep luister om die boodskap te kan hoor. Partykeer praat die liefde met ’n fluisterstem en soms is dit soos die druising van ’n stormwind op see. Maar haar lewe is so besig dat sy nie altyd ewe goed ingestem is op fyn vibrasies en nuanses nie. Naudesrust, die piesangplaas aan die KwaZulu-Natalse Suidkus waar sy en haar rugbyman swoeg o
...
Показано 26812 - 26820 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2971 2972 2973 2974 2975 2976 2977 2978 2979 2980
Отзывы 
Иллюстрированный ключ к Таро
действительно хорошая книга, лучший из лучших ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007