TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
GM 4T40-E / 4T60-E / 4T65-E gearbox, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Susanna M Lingua Gunstelinge 2
678256
 Susanna M Lingua Gunstelinge 2

 Автор: Susanna M. Lingua

  Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter ’n s
...
 Somer van betowering
678255
 Somer van betowering

 Автор: Schalkie van Wyk

  In Somer van betowering leer ken ons ’n stinkryk heks met ’n hart van goud, ’n potjierol-kluisenaar met die empatie van ’n reus, ’n beeldskone meisie met die liefde van ’n vrou, en die man van haar drome met ’n hart vol vyandigheid. Dit is die boeiende verhaal van Elbie de Villiers se liefde vir haar ouer suster se kleintydmaat, Luan Stegmann, en sy weiering om dit te glo, totdat dit byna te laat is. Dit neem die leser mee op ’n reis wat vertel
...
 Schalkie van Wyk Keur 10
678254
 Schalkie van Wyk Keur 10

 Автор: Schalkie van Wyk

  In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm, eintlik die eerste opsie op die huis het. Maar tot tyd en wyl Riaan hulle geld terugbetaal, het Erika-hulle geen ander heenkome nie en sy bly aan as ’n so
...


 Sarah du Pisanie Omnibus 7
678253
 Sarah du Pisanie Omnibus 7

 Автор: Sarah du Pisanie

  My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgelee dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar ’n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in ’n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe. Die voorskootbataljon: Karlien Jouber
...
 My hartjie, my liefie
678251
 My hartjie, my liefie

 Автор: Sarah du Pisanie

  My hartjie, my liefie: Toe Alet Fourie vroegoggend by Walvisbaai se treinstasie afklim, kan sy haar teleurstelling skaars verberg. Wat het haar besiel om ’n onderwyspos op so ’n afgelee dorpie te aanvaar? Boonop het die skoolhoof, mnr. Erlank, skynbaar ’n veel ouer dame verwag. As dit nie vir die dierbare leerlinge was nie, het sy haar goedjies in ’n japtrap gepak en teruggekeer huis toe . . . na Pieter toe.
...
 Meisie in die reen
678250
 Meisie in die reen

 Автор: Schalkie van Wyk

  In Meisie in die reen besef Marli Conradie, toe sy na tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel haar steeds soos sy klein “asjas” wat hy teen die lewe moet beskerm. Hulle keer saam terug na Groeneweide, waar die wyse, warme tant Alma Marli onder
...
 Man van gister
678249
 Man van gister

 Автор: Helene de Kock

  Man van Gister is ’n plaasroman oor die lief en leed van vier jongmense wat na die afloop van hul studies uitsien na ’n idilliese vakansie op Damplaas in die Oos-Vrystaat. Maar onder die skynbaar vreedsame oppervlak is daar tog diep emosionele onderstrome in hul onderskeie verhoudinge. En die aanwesigheid van die nuwe veearts in die omgewing – ’n man met ’n verlede – lei tot verdere omwentelinge.
...
 Fort van die kappiedraers
678248
 Fort van die kappiedraers

 Автор: Sarah du Pisanie

  Fort van die kappiedraers: Stieneke Kitshoff het nooit kon dink haar lewe sou oornag so handomkeer verander nie. Skaars ’n week gelede het sy nog geglo Teuns het haar lief . . . dat hy sy buurman, Piet Coetzee, doelbewus oorreed het om haar as goewernante vir sy vier spruite aan te stel, daar op hul verafgelee plaas in Suidwes. En nou, sewe dae later, is sy saam met die Coetzees op vlug . . . op pad na ’n beskutte fort op Ovikokorero, met Teuns
...
 Ena Murray Omnibus 37
678247
 Ena Murray Omnibus 37

 Автор: Ena Murray

  In Die Meissner-kliniek ontmoet die leser die stigter van die eksklusiewe privaat kliniek, dokter Albert Meissner – ook bekend as Godfather – en die gedugte span dokters wat vir hom werk. So lojaal is hulle teenoor hom, en so toegewyd tot hul taak, dat hulle onder die res van die medici in die land bekend staan as die Mafia! Maar op ’n dag word die vrede en kliniese orde in die kliniek omvergewerp wanneer ’n nuwe trolliejoggie daar begin werk, ’
...
Показано 26740 - 26748 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2971 2972 2973 2974 2975 2976 2977 2978 2979 2980
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Секреты уличных знакомств
Секреты уличных знакомств
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007