TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Haval F7 / F7x с 2018 года, книга по ремонту в электронном виде
Haval F7 / F7x с 2018 года, книга по ремонту в электронном виде
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Sandroos uit Meob
678534
 Sandroos uit Meob

 Автор: Sarah du Pisanie

  As Ansa maar net nooit haar vrouwees in ’n swart nonnegewaad probeer verskuil het nie; as sy net nie ’n leuenweb oor Braam Venter geweef het nie . . . Maar dit was ter wille van suster Theresa, ter wille van oorlewing. Want hoe moes hulle anders uit die verlate spookdorp Meob by die beskawing uitkom?
Louw Greyling het net een doelwit – vergelding en om Braam Venter en sy diamante te kry. Suster Ansa is die padkaart na daardie skat. Min k
...
 'n Juffrou vir Skurwekop
678533
 'n Juffrou vir Skurwekop

 Автор: Sarah du Pisanie

  Met ’n ysterhand regeer Bertus Kruger oor sy klein koninkryk – Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand – en inspireer hulle onwetend om ’n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep.
...
 Hard soos kameeldoringhout
678532
 Hard soos kameeldoringhout

 Автор: Sarah du Pisanie

  Wat vrees sy die meeste? Die wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Martie Schlage trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want na haar ma se dood moet sy net by haar sendelingpa uitkom.
“Braam is wild, so hard soos kameeldoringhout. Wanneer hy die dag besef jy is ’n vrou, wil ek nog sien hoe gedra hy hom soos ’n heer!” het Pieter van Bergen gewaarsku. Maar waarheen kan Martie vlug? En wil sy vlug?
...


 Rooi malvas
678526
 Rooi malvas

 Автор: Tryna du Toit

  Op ’n deftige troue sien Tina Louw weer vir Philip Serfontein, ’n jeugvriend, maar haar hart behoort aan Hein Venter wat op skei staan. ’n Week voor die egskeiding finaal sou word, beland Hein se vrou, Lalie, egter in ’n ongeluk en word die egskeiding uitgestel. Dan is daar ’n selfmoordpoging en krisis volg op krisis. Uiteindelik is dit ’n pot rooi malvas wat ’n verrassende wending bring.
...
 Die wit ringmuur
678525
 Die wit ringmuur

 Автор: Tryna du Toit

  Vir Cathy is die wit ringmuur om die geskiedkundige opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur wag die wye wereld, wink die toekoms. Nooit het sy kon droom dat sy sou wil terugkeer na die beskerming van die ringmuur nie.
...
 Lucky in Love
678521
 Lucky in Love

 Автор: Cheryl Ntumy S.

  At twenty-seven, Lucky Nthini is the Head of Design and Technology at Chemtex. She is passionate about textile design and about her job at Chemtex, and wants nothing more in life than to create beautiful, one-of-a-kind materials. However, her friends think otherwise and are always trying to convince her to get onto the dating scene. But Lucky finds the idea of hunting for men distasteful, and wants the road to love to be guided by the hand of Go
...
 Winterman, somerhart
678520
 Winterman, somerhart

 Автор: Alexa Slabbert

  In Alexa Slabbert se Winterman, somerhart is Donna ’n swemdragmodel wat vir die jaarlikse fotosessie van ’n bekende sporttydskrif na die Comores toe gaan. Tifone en ander struikelblokke maak die eilandervaring iets totaal anders as wat sy geantisipeer het. En dan is daar boonop die tydskrif se redakteur, Simon, bekende flankeerder en rok-, oftewel, bikinijagter, met wie sy moet rekening hou.
...
 'n Man vir more
678519
 'n Man vir more

 Автор: Ettie Bierman

  In ’n Man vir more betrap Cecilia haar verloofde saam met ’n ander lugwaardin in sy hotelkamer. Sy bedank by Jakaranda-lugdiens en neem haar voor om nooit weer ’n man te vertrou nie. ’n Pos as skakelbeampte by die vyfsterhotel Mlala Lodge lyk na ’n droom wat kan waar word – so ook Melt Meiring, haar nuwe baas met die goue oe.
...
 Liefde op Langebaan
678512
 Liefde op Langebaan

 Автор: Trish Goosen

 
...
Показано 26803 - 26811 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2971 2972 2973 2974 2975 2976 2977 2978 2979 2980
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007