TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Haval F7 / F7x since 2018, service e-manual (in Russian)
Haval F7 / F7x since 2018, service e-manual (in Russian)
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 'n Lang, vreemde pad
678218
 'n Lang, vreemde pad

 Автор: Susanna M. Lingua

  ’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word.
...
 Staan op, my beminde
678212
 Staan op, my beminde

 Автор: Susanna M, Lingua

  Met die aanhoor van die bepalings van haar vader se testament word Natasha lelik ontnugter: geen verdere oorsese reise vir haar nie, geen luuksehotelle en weelderige vakansies meer nie, geen inkomste nie, en die ergste van alles, sy sou vir die eerste keer in haar lewe moes gaan werk. Natasha bevind haar kort voor lank op ‘n verlate uithoek van die Drakensberge waar sy tikster word vir Dewalt de Meyer, ’n beroemde skrywer wat hart en siel aan d
...
 Bloeisels in die wind
678211
 Bloeisels in die wind

 Автор: Schalkie van Wyk

  “Ek hou hiervan – ’n seenimfie in my arms, wat die golwe vir my uitgespoel het. En nou is jy myne . . . ek wonder wat ek met jou gaan doen?” Sonja Retief kyk in die groot, donker man se gesig en sy wonder weer eens watter kleur sy oe is, want hulle word steeds versluier deur sy digte wimpers. Sy kan nog die kolkende water van die branders op haar voel, die soutwater in haar mond proe, en histerie wil-wil haar weer oorval. Maar die hitte van sy
...


 Rabbedoe van Rietkuil
678210
 Rabbedoe van Rietkuil

 Автор: Ena Murray

  In Rabbedoe van Rietkuil kan die baas van die plaas, Wynand, hom nie verweer teen sy rabbedoe-“plaasvoorvrou”, Nicolette, se betowering nie. Maar sy het ’n bokskampioen van ’n kerel wat dik briewe aan haar skryf – en om sake verder te kompliseer, daag Wynand se broer ook nog op . . . en die rabbedoe met die bokstert en langbroek ontluik skielik in ’n uithaler-gasvrou in ontwerpersklere.
...
 Junior in Saal 7
678209
 Junior in Saal 7

 Автор: Ena Murray

  In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ’n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ’n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort voor lank besef sy dat daar tog waarheid in hierdie gerug mag steek.
...
 Kaptein Casanova
678177
 Kaptein Casanova

 Автор: Ettie Bierman

  Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van ’n hele nuwe lewe vir
...
 Daar kom 'n tyd
678176
 Daar kom 'n tyd

 Автор: Ettie Bierman

  Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar.
...
 Bitter bloeisels
678175
 Bitter bloeisels

 Автор: Ettie Bierman

  Rothea Beukes kan haar man staan as dit moet. Maar sy vind spoedig uit dat sy nie ’n kans staan teen die groot Duitser, Dieter Richter, nie – want sy het nie die geld en die mag van die Richters om teen hulle te kan veg nie. En die prys wat sy gaan verloor? Klein Albie Richter, seun van haar suster Barbara en haar man Ernest, wat in ’n botsing gesterf het. Die Richters eis voogdyskap oor die klein seuntjie en verwag sy moet hom sonder meer aan h
...
 Die winskopie
678174
 Die winskopie

 Автор: Sarah du Pisanie

  Gerhard Fouche kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Luderitz en later weer op Otavi teekom. Dat die ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom ’n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sy toesig plaas . . .
...
Показано 26722 - 26730 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2961 2962 2963 2964 2965 2966 2967 2968 2969 2970
Отзывы 
Пейзаж в искусстве
Пожалуста проверте скачивание книг я питалса скачать любую з ..
3 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007