TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Психология, мотивация> Эзотерика>

Современные религиозные течения

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
   :Истории из жизни
   :Книги по психологии
   :Культура и искусство
   :Религия и духовная литература
   :Саморазвитие / личностный рост
   :Эзотерика
     :Астрология
     :Гадание / толкование снов
     :Зарубежная эзотерическая литература
     :Магия / колдовство
     :Парапсихология
     :Практическая эзотерика
     :Современные религиозные течения
     :Спиритизм / пророчества / предсказания
     :Фэншуй / фэн-шуй
     :Эзотерика / оккультизм
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Volkswagen Arteon c 2017 по 2021 год, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Современные религиозные течения
    Наименование 
 Kies die lewe
678303
 Kies die lewe

 Автор: Solly Ozrovech

  Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid van ’n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom ’n opwindende avontuur. Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van
...
 Wanneer God jou vashou
678302
 Wanneer God jou vashou

 Автор: Johan Smit

  Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit se oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings en teleurstellings; Die Here is my herder; Beloftes; Vreugde en hoop; My tye in sy hand; Wanneer God ’n verskil maak en Vertroue. Wanneer God jou va
...
 Uit die beek 2014
678301
 Uit die beek 2014

 Автор: Attie van Wijk

  Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korintiers en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk sr. het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit Uit de Beek genoem, na aanleiding van Psalm 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omho
...


 God se pad van vryheid
678300
 God se pad van vryheid

 Автор: Engela Linde

  God se pad van vryheid is die gewilde en ervare Engela Linde se eietydse oordenkings in 366 dagstukkies waarmee sy lesers nooi om die Bybel opnuut te ontdek en hulle volledig daarin te verdiep. Sy doen dit met haar gemaklike humoristiese styl en skryf die tekste vir die leser oop deur haar dagstukkies met woorde van bekendes soos dr. Louw Alberts, JM Coetzee, Ingrid Jonker, Albert Schweitzer en Rudolf Bohren te vervleg. Engela se besondere ken
...
 Marta
678293
 Marta

 Автор: Helena Hugo

  Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf ’n diploma in haarkappery en begin ’n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het ’n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog ’n plig en
...
 Oorkom jou vrees
678292
 Oorkom jou vrees

 Автор: Benescke Janse van Rensburg

  Oorkom jou vrees is die vierde boek in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks, Ontdek God in die Bybel. Hierdie nuwe boek fokus op die vele maniere waarop vrees die gelowige se lewe kan beinvloed en hoe om hierdie verskillende vrese te oorkom. Benescke Janse van Rensburg behandel die vele fasette van vrees aan die hand van ’n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe. Oorkom jou vrees is nie net 31 daaglikse oordenkings vir die individu nie, maar
...
 Grens
678291
 Grens

 Автор: Leonette Smit

  Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibie se Kaprivistrook. Omdat Ignatius se ouers die sendingpaar is, word hy begrawe op ’n afgelee plek in ’n bos, naby die graf van magistraat Trollop wat aan koors in Barotsiland gesterf het. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood
...
 Kavod Adonai
678290
 Kavod Adonai

 Автор: Marzanne Leroux-Van der Boon

  Dit is Augustus 2011 in Jerusalem. Marc verlaat die Ou Stad vir sy verpligte jaarlikse reserwediens van een maand in die Negev, terwyl die kinders somerskoolvakansie hou in Bat Yam, naby Tel Aviv by die see. Dis dan wanneer Rikvah die nuus van die skietaanval hoor. Geweld en terreur is steeds deel van die normale gang van lewe in Israel. Tog probeer Marc dit by die seuns tuisbring dat geweld nie ’n oplossing is nie, terwyl hy self worstel om die
...
 Nie van hoorse nie, Here
678223
 Nie van hoorse nie, Here

 Автор: Frits Gaum

  Waar die dood gewoontlik vir ons iets is wat ons ten alle koste probeer vermy, word dit vir die skrywer ’n baie groot werklikheid wanneer hy deur sy dokter meegedeel word dat hy ’n siekte het wat sy lewe kan kos. Skielik word al die klein dingetjies wat jy jou altyd oor bekommer baie klein. En met dit kom ’n hele lot vrae en vertwyfelinge. Waarom word ons siek? Is dit omdat ons sondaars is en God ons so wil straf? Is dit miskien makliker vir ’n
...
Показано 5797 - 5805 (всего 7463 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
641 642 643 644 645 646 647 648 649 650
Отзывы 
Внешняя угроза
Совершеннейшее фуфло. Не советую! ..
1 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007