|
Автор: Attie van Wijk |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780796313492 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Eksodus, Rigters, Esra, Nehemia, Prediker, Jeremia, Sagaria (Ou Testament) en Markus, 1 en 2 Korintiers en 1 en 2 Petrus uit die Nuwe Testament. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk sr. het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit Uit de Beek genoem, na aanleiding van Psalm 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 89ste uitgawe daarvan. Die dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens te gebruik. Ontdek so dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.
|
Просмотров: 23 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|