TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

> 9780624052616
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Двигатели Cummins L10, руководство по ремонту в электронном виде (на английском языке)
Двигатели Cummins L10, руководство по ремонту в электронном виде (на английском языке)
 
 

Fees van die ongenooides

Fees van die ongenooides
Автор: PG du Plessis
Издательство: Ingram
Cтраниц: 1
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A
Размер: 0
ISBN: 9780624052616
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor ’n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net ’n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei ’n tent soos ’n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar, sou teen die helder tentdoek die silhoeet sien van ’n man wat oor die klawerbord van ’n klavier buig. Die een wat vanuit die nag sou kyk, sou ook op die kampbed die regop gestalte van ’n sittende vrou kon uitmaak. Diegene wat vanuit die kamp sou luister, hulle wat nie reeds volledig deur die stryd tussen lewe en dood ingeneem is nie, sou dalk agter die onbeholpe klavierspel van die man die vergeefse smagting hoor, agter die wankelende note die stilte wat groter is as enige geluid.Jare later buig majoor Philip Brooks in ’n biblioteek oor ’n vergelende foto. En hy probeer vasstel wat dit is wat hy op daardie foto sien. Hy probeer onthou wat gebeur het. Dit was hy in daardie tent. Die vrou op die bed was die mooiste vrou wat hy nog gesien het. Die klavier het gekom uit haar huis, een van die plaashuise wat sy soldate afgebrand het. Nou probeer hy kyk met die oog van Joey Drew, die skeeloog sukkelaar van Somerset, Engeland, wat die foto’s geneem het. Hy kyk na ’n foto van ’n vrou met ’n baba in haar arms. Hy weet wat die pa van die kind nie geweet het toe hy die foto gesien het nie, dat die kind dood was. Dat hy een van die duisende slagoffers van die konsentrasiekampe was. Hy kyk na ’n familiefoto van die Van Wyks, en nog een keer, voordat die vergetelheid so koud soos die graf self oor alle geheue sak, probeer hy deur Joey se foto’s die verhaal van die Van Wyks agterhaal. Hierdie roman is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Deur elkeen van hierdie onvergeetlike Van Wyks en hul bywoners, die Minters, dra hy ’n eie persoonlike tragedie in by die wyer ellende van die oorlog, en so word die oorloggegewe ’n vervlegting van uiters intense menslike dramas, onvergeetlike taferele van vergeefse liefde, verydelde drome en die verbryseling van menslikheid. Sentraal is die verhaal van Daantjie en Magrieta van Wyk, hy ’n Blinkstefaans en sy die allerpragtigste vrou. Hulle twee oorleef die oorlog, maar dan as draers en verteenwoordigers van die uiterstes in die menslike aard wat deur die oorlog op die spits gedryf is. Ook die Engelse offissier Philip Brooks oorleef die oorlog, en in sy bewussyn kry hierdie droewe geskiedenis ‘n nuwe relevansie. Du Plessis se roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook ‘n werk wat in ‘n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet. En stellig die klinkklaarste antwoord op hierdie vrae is die feit dat sy boek ‘n onvergeetbare leeservaring is.

NEAR Wallet
Просмотров: 43

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007