TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Ужасы / мистика>

Мистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
     :Мистика
     :Ужасы
   :Фантастика
   :Фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
 
 
 Мистика
    Наименование 
 Rooi haring
679175
 Rooi haring

 Автор: Schalk Schoombie

  "Ek bevestig en beaam: Dis ek. Ek is die sondebok. Ek het dit gedoen. Ek was verantwoordelik vir die dood van Hartman Swiegers." Die vooraanstaande celebrity-sjef Hartman Swiegers word vermoor tydens die openingsaand van Tydloos, sy nuwe fynproewerrestaurant in Pretoria. Sy bevrore liggaam word in ’n vrieskas gevind, met twee opgerolde harings as die enigste leidrade. Na die polisie vuilspel vermoed stel Greta Burger – ’n selfaangestelde sp
...
 Op die spoor van
679174
 Op die spoor van

 Автор: Группа авторов

  Hierdie boeiende versameling kortverhale bevat skryfwerk van ervare misdaadskrywers en bekendes in ander genres. 'n Reeks geslepe misdadigers kom te staan teen hul ewekniee aan die ander kant van die gereg: polisiemanne, privaatspeurders of net doodgewone mense in ongewone omstandighede. Met verhale deur o.a. Karin Brynard, Kerneels Breytenbach, Bettina Wyngaard, Martin Steyn, Jacques Steenkamp, Nathan Trantraal en Deborah Steinmair. Saamge
...
 Sirkus
679144
 Sirkus

 Автор: Irma Venter

  Dis die laat tagtigs in Johannesburg. Adriana van der Hoon is agtien jaar oud. Haar aktivis-pa het jare lank oorsee geld vir die Education Trust ingesamel maar op ’n dag verander alles, en nou staan die veiligheidspolisie op haar drumpel met ’n ultimatum. As sy hulle nie help om die ANC se geldspoor van Duitsland na Suid-Afrika te volg nie, sit sy en haar chronies siek ma sonder heenkome. En sy sonder haar studiebeurs. Dis hoe Adriana in Berlyn
...


 Die leliemoordenaar
679102
 Die leliemoordenaar

 Автор: Lerina Erasmus

  Haat vir jou het my dag vir dag aan die lewe gehou, Harm. Vir soveel jare het ek net vir hierdie oomblik gelewe . . . vir so lank sien ek al daarna uit. Dis nou tyd, so laat ons begin. Johannesburg, 1985. Twee boesemvriende – ondersoekende joernalis Braam Brink en weermagman Adam Williams – ontmoet vir ontbyt by ’n plattelandse kafeetjie naby die Hartbeespoortdam. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsjare; kort daarna verdwyn hy ty
...
 Die dood van 'n goeie vrou
679098
 Die dood van 'n goeie vrou

 Автор: Chris Karsten

  Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en meer onlangs, Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van ’n raaiselagtige moord. In ’n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee en weldoener van die gemeenskap, dood gevind met engelvlerke aan. Haar man is die hoofverdagte maar dan forseer die polisiehoof haar om elders oplossings te vind. Hoekom? Te midde van kantoorpolitiek vind Ella boonop uit
...
 Goudduiwel
679086
 Goudduiwel

 Автор: Duane Aslett

  Agent Rex Reynecke moet ’n span lei in ’n forensiese ondersoek vir die Valke. Sy verhouding met die beeldskone Alicia blom, ten spyte van daardie een doring in die vlees: haar broer, die wilde loot Niel Campher. Nes Rex dink hy begin die nuwe uitdagings van sy beroep baasraak, verdwyn Campher – pas nadat die man geidentifiseer is as die hoofverdagte in ’n dubbele moordsaak. Spoedig blyk dit dat Campher se verdwyning verband hou met die sogenaamd
...
 Koors
679057
 Koors

 Автор: Deon Meyer

  Die Koors het byna almal gevat. Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – en mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samelewing weer te vestig. Wanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof – nou Amanzi – met ’n
...
 Pirana
679027
 Pirana

 Автор: Rudie van Rensburg

  KASSIE SE VYANDE IS TOT DIE TANDE GEWAPEN … Wanneer Kassie Kasselman die saak van ’n vermiste oudkollega begin ondersoek, is dit duidelik hier skuil meer as net ’n dwelmverwante verdwyning. Hoe lyk dit dan vir Kassie of dit verband hou met twee ander sake ? ’n ontvoering en ’n moord ? op sy lessenaar? Van die Kaapse ganglands tot die Krugerwildtuin met sy renosterstropers; tussen ’n verslonsde Bolandse hoewe met ’n grieselige visdam en die glans
...
 7 Dae
678987
 7 Dae

 Автор: Deon Meyer

  Ek sal elke dag ? poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla, lees die dreigbrief aan die SAPD. En dan begin hy. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade, net ? reeks naakfoto’s, ? uiters ingewikkelde saketransaksie, en onmenslike druk van topbestuur, die media en die meedoenlose, onpeilbare sluipskutter. En deur dit alles moe
...
Показано 7552 - 7560 (всего 10033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
831 832 833 834 835 836 837 838 839 840
Отзывы 
Верные Враги
Супер классная книга, одна из любимых!Советую почитать! ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007