Voinjama Johnson, 28, is an ambitious investigative journalist at the Cape Town magazine Urban. Her life is messy, and to top it all, Vee’s been seeing things: a teenage girl in a red hat, more specifically, an unsettling hallucination that goes hand-in-hand with debilitating episodes which Vee is loath to call “panic attacks”. When Vee spots a photograph of the girl from her visions at a local hospital, she quickly launches an investigation, un ...
Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van ’n gesin, het almal op hol: Daar’s stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die plaasadel-MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in hoe plekke en die plaaslike polisiediens – nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, m ...
Wanneer Sonja Daneel na ’n motorongeluk bykom, ly sy aan geheueverlies. Sy onthou net die wolf voor haar in die pad. Sonder ’n idee van wie sy is of waar sy vandaan kom, ontmoet sy die mense van Hotel Njala op die plaas Wolwedans in die Hazyview-distrik en besef dat sy ’n ruk gelede aansoek gedoen het vir werk hier. Maar hoekom spesifiek by die hotel waar die tyd gaan stilstaan het? Gou kom sy agter dat sy tevore, op die een of ander duister man ...
Sy is van die Valke, die polisie se afdeling vir prioriteitsmisdaad. Lydia Stander. Luitenant Lydia Stander. Toegewyd, gedrewe, slim en, ja, mooi ook. Nie dat enigeen van hierdie eienskappe dit vir haar maklik maak by die werk nie – dis ’n mannewereld. Sy het egter ook deursettingsvermoe, en dit is deurslaggewend wanneer sy te make kry met ’n reeks moorde wat dalk iets gemeen het: ’n polisieman wat voor sy woonstel in Wonderboom-Suid geskiet is; ...
Pine Pienaar, Kat Harmse, die kleurryke Freislichs van Virginia . . . Piet Steyn se aanhangers ken die meeste van die hoofkarakters in sy jongste polisieroman. En weer is dit ’n verhaal barstens vol aksie en raaisels en . . . hormone! Propvol dwelms ook, want hierdie keer is dit die landwye toename van tik-verslawing wat ons polisiemane hoofbrekens besorg. Die tik-epidemie is so ’n onvoorsiene vloedgolf wat van die Wes-Kaap na Gauteng oorgespoel ...
Die duime is met ’n soort sker of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeisker, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens le nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde duime op die bors geplaas. Die misdaadverslaggewer ...
’n Moordmasjien wat met die grootste presisie en kundigheid te werk gaan, bes moontlik met die hulp van die Polisie self. Die selfaangestelde laksmanne moet dringend gestop word, ja, maar ewe dringend is die opspoor van die lekplek in eie geledere, en dit word aan Pine Pienaar alleen toevertrou. ...
Na twee jaar gevangenisskap in Togo weens wapensmokkelary word Johan Castelyn onverwags vrygelaat – op voorwaarde dat hy as diplomaat in Parys op die nuwe ambassadeur, Nerine Cloete, sal spioeneer. Kort voor haar aanstelling was Nerine, ’n lid van die opposisie, op die punt om ’n wapenskandaal oop te vlek. Nou moet sy egter buite partyverband optree – en Johan is daar om seker te maak dit gebeur.Terwyl die kantoor van die SA staatspresident ontk ...
Премия Audie Awards 2020. Шорт-лист премий «Локус» и «Гудридс». Автор бестселлеров New York Times «Пожарный», «NOS4A2. Носферату», «Ключи Локков» и «Странная погода» возвращается с новой мрачной коллекцией из завораживающих повестей и захватывающих рассказов, включая два рассказа, написанных совместно со Стивеном Кингом, и две истории, по которым уже сняли художественные фильмы. В них Джо Хилл мастерски препарирует человеческую жизнь и открывает ...