TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Ужасы / мистика>

Мистика

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
     :Мистика
     :Ужасы
   :Фантастика
   :Фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
Chevrolet Tahoe / GMC Yukon с 2022 года, руководство по ремонту и эксплуатации в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Мистика
    Наименование 
 Sondebok
678692
 Sondebok

 Автор: Irma Venter

  Adriana vra Ranna en Alex om onder die dekmantel van joernalistiek die storie van ’n jong vrou onder haar beskerming te ondersoek. Dit bring hulle op die spoor van ’n ou misdaad – die verdwyning van ’n talentvolle jong kunstenaar wat in haar matriekjaar spoorloos verdwyn het. Die meisie se destydse kerel en haar kunsonderwyser is verdink, maar die saak is nooit opgelos nie. ’n Foto van die meisie naby ’n aborsiekliniek in Johannesburg speel ’n k
...
 Skoppensboer
678689
 Skoppensboer

 Автор: Duane Aslett

  “Want swart en droef, die hoogste troef . . . oor al wat roer, is Skoppensboer” – die laaste woorde wat Skoppensboer se slagoffers hoor voor hy hulle “uitvee”. Want as hy van iemand ontslae raak, is dit asof hulle nooit bestaan het nie. En dus weet niemand wie Skoppensboer werklik is nie. Daarom word Rex Reynecke se hulp ingeroep. Sy opdrag: infiltreer die onderwereld van georganiseerde misdaad en stel vas wie Skoppensboer is. Maar in hierdie on
...
 Kopskoot
678599
 Kopskoot

 Автор: Rudie van Rensburg

  Reeksmoordenaar, of wraak?
Toe iemand Kaapstad se ses en vyftigjarige mans begin afmaai, is dit kaptein Kassie Kasselman se dilemma. Dit wil darem baie na ’n reeksmoordenaar lyk – almal dieselfde modus operandi, almal dieselfde ouderdom ? maar Kassie is net nie oortuig nie . . . Boonop word hy aangese om ’n skouspelagtige skilderyvervalsing te ondersoek, asof hy nie genoeg regte werk het nie.
En dan’s daar die glibberige aktua
...


 Dubbelspel
678577
 Dubbelspel

 Автор: Wilna Adriaanse

  Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reenboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word.
Toe Ellie McKenna instem om hierdie wereld te infiltreer, het sy ge
...
 Proteus
678553
 Proteus

 Автор: Deon Meyer

  Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ’n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ’n ou vriend, ’n medestryder wat gyselaar gehou word.Maar die losprys wat hy saam met hom moet neem, is gevaarlik – ’n hardeskyf met sensitiewe inlig
...
 Orion
678552
 Orion

 Автор: Deon Meyer

  ’n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike huis met ’n blaasvlam gemartel en toe met ’n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en ’n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad ’n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars .
...
 Karoonag
678548
 Karoonag

 Автор: Deon Meyer

  Lemmer se Eerste Wet: Moenie Betrokke Raak Nie. Hy moes daarby gehou het toe hulle in die stikdonker aan sy voordeur kom hamer het. Maar toe staan hy op, vat sy Glock 37 onder die bed raak en neuk met sy nuwe Ford Ranger die godverlate veld in. Want daar was ’n plaasaanval, en as hy help, is dit dalk een stappie nader aan aanvaarding op Loxton. Wat hy so graag wil he. En nou? Nou het “plaasaanval” ontvoering geword. Nou jaag hy soos ’n besetene
...
 Die derde graf
678535
 Die derde graf

 Автор: Calvyn van Niekerk

  Gawie Calitz ontdek die afgelee plaas waar ’n voorsaat in 1927 met ’n diamantfortuin verdwyn het – en dan verdwyn hy ook. Tromp Faber, eks-polisieman en familievriend, kan moontlik ’n martelende selfverwyt oor sy boesemvriend se dood besweer deur Gawie te vind, maar in sy weg le ’n maalkolk van grootskaalse korrupsie en gewetenlose moord wat hom en ander na aan hom gaan insuig.
...
 Kobra
678432
 Kobra

 Автор: Deon Meyer

  Die laaste ding wat kaptein Bennie Griessel van die Valke nodig het, is moeilikheid. Want hy suip dalk al weer, hy lieg vir sy kollegas en sy AA-borg, en die intrek by Alexa Barnard was ’n fout. ’n Karnallie van ’n fout.
Maar die gastehuis-bloedbad buite Franschhoek was die werk van ’n professionele laksman – drie slagoffers, drie perfekte kopskote. En dis nie net die onverklaarbare gravering van ’n spoegkobra op die koeeldoppies – en d
...
Показано 7534 - 7542 (всего 10033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
831 832 833 834 835 836 837 838 839 840
Отзывы 
125 развивающих игр для детей до 1 года
Полезная книга, особенно для молодых родителей, которые в пе ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007