|
Автор: Wilna Adriaanse |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624068044 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Hulle is almal in die land. Die Italianers met hulle Mafia-verbintenisse, die Chinese triades, die Nigeriers, die Russe, Koreane, Indiers, die hele lot, en dan natuurlik nog die plaaslike ouens ook. Niemand is hier vir die land en die Kaap se natuurskoon nie. Hulle het nie sentiment oor ’n politieke bestel of ’n reenboognasie nie. Geld is die enigste god wat aanbid word. Toe Ellie McKenna instem om hierdie wereld te infiltreer, het sy gedink sy weet waarvoor sy haar inlaat. Maar soos haar pa altyd gese het, die duiwel deel nie visitekaartjies uit nie. En nou is haar pa nie meer daar nie, en moet sy self besluit wie sy kan vertrou, en waartoe sy in staat is. Haar pa het ook gese dis ’n job waaruit iemand dikwels nie lewend wegstap nie. Wilna Adriaanse se Dubbelspel is die eerste opwindende deel van ’n beplande tweeluik.
|
Просмотров: 33 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|