Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reels speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan die saak Danny se verhoudings beinvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke ...
’n Ongekende vuur brand in Kassie Kasselman se binneste. Hy en Rooi Els het nog nooit so ’n saak hanteer nie. Die sterk emosies wat hy ervaar, stem hom onrustig. Reeds as groentjiespeurder het Kassie geleer dat jy te alle tye afsydig moet staan van ’n saak sodat dit jou nie emosioneel oorweldig nie. Anders maak jy oordeelsfoute. Maar hierdie saak laat dit nie toe nie. Dit krioel in sy binneste soos ’n bondel giftige slange. Die gedagte aan die k ...
South Africa has a rich and varied criminal community. The Italians with their mafia connections, the Chinese triads, the Nigerians, the Russians, Koreans, Indians . . . not to mention all the homegrown felons. Still grieving following the death of her dad, her guiding light and an honest cop if ever there was one, Ellie McKenna accepts a mission to infiltrate Cape Town’s dark criminal underbelly. She knows full well that in her line of work the ...
Sondag. Oukersaand. Na ’n inbraak by die Stables Estate in Pretoria-Oos word bekende sakeman Lafras van Zyl vir dood agtergelaat. Die res van die Van Zyl-gesin verdwyn spoorloos: Katerien van Zyl, vryduiker met ’n Amerikaanse paspoort, en ook haar kinders Willem en Cath. Na ses weke is daar nog geen leidrade nie, en kaptein AJ Williams van die Brooklyn-speurtak moet inspring om te help. Joernalis Alex Derksen en fotograaf Ranna Abramson is op di ...
Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie die docket he nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wereld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het – is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kard ...
It’s the eighties in Johannesburg. Adriana van der Hoon is eighteen years old. Her father, an anti-apartheid activist and Dutch citizen, smuggles money for the ANC using a non-profit trust as a front. But then things change . . . and South Africa’s notorious security police blackmails Adriana into following the money trail from Berlin to Johannesburg. As political change sweeps across Europe and South Africa, Adriana acquires a new skills set, a ...
Sunday. Christmas Eve. There is a break-in at the Stables Estate in Pretoria East. Well-known businessman Lafras van Zyl is left for dead and his family has disappeared without a trace: Katerien van Zyl, acclaimed scuba diver with an American passport, and their children Willem and Cath. After six long weeks there are still no clues, and Captain AJ Williams has been summoned to solve the case, ASAP. Journalist Alex Derksen and photographer Ranna ...
Hy en Xolisa Ndlela sou vriende kon wees, besef geheime agent Koos Jooste hier teen die nadraai van die 1994-verkiesing. Want hulle ontdek aspekte van mekaar wat nie een sou vermoed het nie: soos Ndlela se ervaringe in Quatro, die ANC se berugte strafkamp in Angola, en hoe elkeen oor die toekoms voel. Sedert die Soweto-oproer in 1976 kruis die paaie van die twee Suid-Afrikaners telkens tydens sleuteloomblikke in die land se geskiedenis. Jooste v ...
Daar ver onder in die Kaapse nag steel iemand skilderye waarop vroue in blou geklee is. En kaptein Bennie Griessel droom van verloofringe, en sy kollega Vaughn Cupido bekommer hom oor commitment. En die private eye Billy de Palma, “narcissist, psycho, real arsehole”, is besig met sy gewone onheilighede. Maar hier bo in Sir Lowryspas le ’n vrou wat dit alles gaan verander. Sy is heeltemal kaal, uitgestrek by die groot uitkykpunt, haar kop na die ...