|
Автор: Lerina Erasmus |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780798179072 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Topspeurder Danny Hector is terug en warm op die spoor van ’n geweldenaar. Hansie Roodt, wat in die 1980’s as tienerseun galgdiens moes doen, neem nou wraak op die nasate van destyds se sondaars. Hy is ’n reeksmoordenaar wat volgens heeltemal nuwe reels speel, dus moet kreatiewe maniere gevind word om hom te vang. Hoe gaan die saak Danny se verhoudings beinvloed – veral met haar dogtertjie, oor wie haar eksman toesig wil kry? En kan sy in sulke omstandighede ware liefde vind? Die veelsydige en veelbekroonde Francois Bloemhof is verantwoordelik vir die afronding van Lerina se manuskrip.
|
Просмотров: 30 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|