|
Автор: Louis de Villiers |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780795800276 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Was daai ’n spookskip wat jy verlede somer vanaf jou handdoek op St James-strand gesien het net na jy die sand uit jou oe gevee het?Waarom wil Melbourne-rampokkers die goue seuns van Springbokrugby lewend of dood uit die span gehaal kry?Is dit sleg om lekker te voel as jy ’n vermeende verkragter se ******* met agt kilogram yster pap gemoker het? Vir antwoorde op die en talle ander tergende vrae sal jy Louis de Villiers se adrenaliengedrewe, onthutsende debuutroman moet lees. Hier is drama, humor, satire, aksie en nogmaals aksie uit die boonste rakke, maar wees gewaarsku: Die boek het ’n skop soos ’n omgesukkelde muil en is beslis nie vir sensitiewe lesers geskik nie . . .
|
Просмотров: 55 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|