|
Автор: Lien Botha |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780795800962 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X op sy Vergelegen-troon, asook van die geheueverlies wat elke dag nog iets by haar steel. Die land huiwer op die rand van instorting, en Magriet moet wederregtelik die agterpaaie vat en by familie in die noorde uitkom – voor sy vergeet wie sy is. Slegs flardes ou dagboekinskrywings en ander verdowwende flenters geheue bly oor om haar te help.
|
Просмотров: 54 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|