TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Фэнтези>

Юмористическое фэнтези

> 9780624053637
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
     :Боевое фэнтези
     :Героическое фэнтези
     :Городское фэнтези
     :Детективное фэнтези
     :Зарубежное фэнтези
     :Историческое фэнтези
     :Книги про вампиров
     :Книги про волшебников
     :Любовное фэнтези
     :Магические академии
     :Попаданцы
     :Русское фэнтези
     :Фанфик
     :Фэнтези про драконов
     :Юмористическое фэнтези
   :Эротика и секс
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Двигатели Cummins L10, руководство по ремонту в электронном виде (на английском языке)
Двигатели Cummins L10, руководство по ремонту в электронном виде (на английском языке)
 
 

So lig soos klip

So lig soos klip
Автор: Jacques Pretorius
Издательство: Ingram
Cтраниц: 1
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A
Размер: 0
ISBN: 9780624053637
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
Die verteller in hierdie ambisieuse, uitdagende debuutroman is ’n polisieman wat in die brandende townships van die jare tagtig diens doen. Dit is ’n lewe op die randjie van die afgrond, en daarom is sy eerste lewensbeginsel: Hou altyd die laaste patroon vir jouself. Dit is met sy opleiding in sy bewussyn ingestamp – Reel Nommer Een. Die vertelling begin in die skadu van Reel Nommer Een: Die verteller sit verstar in ’n polisievoertuig en staar na ’n oproerige skare wat met pangas en assegaaie op hom en sy makkers afstorm. Hy tas na daardie laaste blink patroon in sy hempsak – sy enigste hoop. In daardie moment begin sy vertelling. Vanaf die drumpel van die dood flits sy bewussyn uit op dit wat veronderstel is om ’n outentisiteit aan sy dood te verleen, op wat gewig sal verleen aan die ondraaglike ligtheid van sy bestaan. Wat was hierdie bestaan? Polisiediens in die townships het die protagonis die geleentheid gebied om sy manlikheid uit te leef: Hy verrig sy taak as polisieman met trots en oorgawe en vervul sy rol as seksuele veroweraar met net soveel ywer. Met die polisie as surrogaatvader is hy ideaal toegerus vir die jagtog van sy lewe: die soeke na die ideale vrou. Hierdie private jagtog van hom is net so meedoenloos soos die polisielewe. Soos die openbare geweld in die townships eskaleer, groei in hom ’n intieme geweld, net so donker, net so vernietigend. Die vertelling gaan in die eerste instansie oor ’n man se soeke na die sin van sy bestaan. Hy vertel teen die dood in, en as sodanig is sy soeke verhewe, ’n speurtog na die lig. Maar op die agtergrond praat ook twee ander stemme, die van hom as kind en as jong polisieman. Hierdie twee stemme dring sy verhewe soeke telkens binne en bring dit as’t ware terug aarde toe. Dit anker sy vertelling in konkrete, banale ervaring, ondermyn dit selfs, om so lewenskragtig gestalte te gee aan die mens se oerdilemma, naamlik sy gevangenheid tussen hemel en hel, tussen dit wat die mens is en dit wat hy wil wees. So lig soos klip is die verhaal van die bedenklike oorspronge van ons liefdes, en wat dit verg om die liefde as iets suiwers terug te wen.

NEAR Wallet
Просмотров: 57

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
 Рекомендуем
Новая жизнь без трусов
Новая жизнь без трусов
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007