TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Психология, мотивация> Эзотерика>

Современные религиозные течения

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
   :Истории из жизни
   :Книги по психологии
   :Культура и искусство
   :Религия и духовная литература
   :Саморазвитие / личностный рост
   :Эзотерика
     :Астрология
     :Гадание / толкование снов
     :Зарубежная эзотерическая литература
     :Магия / колдовство
     :Парапсихология
     :Практическая эзотерика
     :Современные религиозные течения
     :Спиритизм / пророчества / предсказания
     :Фэншуй / фэн-шуй
     :Эзотерика / оккультизм
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
Ford Explorer c 1995 по 2001 год, цветные электросхемы в электронном виде (на английском языке)
 
 
 Современные религиозные течения
    Наименование 
 Uit die beek 2020
679477
 Uit die beek 2020

 Автор: Barend Vos

  "Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag …" (Psalm 23:2-3). Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Hierdie tydlose Bybelse dagboek is geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en vir g
...
 Landbouweekblad: Hart tot hart
679471
 Landbouweekblad: Hart tot hart

 Автор: Группа авторов

  "Een ding staan egter vir my vas en dis die wete dat God aan die begin staan. Hierop wil ek my lewe bou." Landbouweekblad is 'n eg Suid-Afrikaanse instelling en is in 2019 100 jaar oud. Vir die afgelope 49 jaar skryf Ds. Kobus van der Westhuyzen al sy gewilde rubriek in gewone taal vir gewone mense. Hy het self die 366 dagstukkies in die boek uitgekies om ons te help om ons lewe op God te bou en ons nader aan God se hart te bring.
...
 100 dae van dankbaarheid
679458
 100 dae van dankbaarheid

 Автор: Francine Prins

  'n Lewe van oorvloed is vir ons elkeen beskore. Maar wanneer dit sleg gaan, is dit soms moeilik om dit te glo. Wat as jy kan verander wat jy glo? Sodat die bewyse meer sigbaar in jou lewe raak? Dis wat dankbaarheid doen. Dit laat ons soek vir die dinge wat ons weet maar nie glo nie, want ons harte is met te veel vrees en angs gevul. Dankbaarheid verander ons perspektief op die lewe sodat ons vanuit Liefde na alles kan kyk. Neem 'n 100-
...


 Wanneer woorde ontbreek
679457
 Wanneer woorde ontbreek

 Автор: Braam Klopper

  Jy kry die vreeslike nuus. Iemand vir wie jy omgee moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Jou eerste gedagte is dat jy dadelik wil bel, maar dan besef jy – jy weet glad nie wat om te se nie. As jy al ooit so gevoel het, is die boek vir jou bedoel. Braam Klopper, predikant en pastorale terapeut van Kemptonpark-Oos, spits homself toe op die hantering en verwerking van rou. Hy weet presies waarmee ons worstel as ons wil uitreik, maar sprakeloo
...
 Skarlakenkinders
679455
 Skarlakenkinders

 Автор: Anzil Kulsen

  Anlea: Die prostituut wat uit die kettings waarmee geld jou bind probeer ontsnap. Frankie: Die slagoffer van 'n sekshandel sindikaat op soek na vrede vir haar siel. Bianca en Ragel: Die ma en dogter wat wegdryf van mekaar weens 'n groot geheim. Abby: Die modekoningin wat troos soek aan die bodem van 'n bottel. En Kirabo: Die helper wat weier om haar eie storie te vertel. Vyf uiteenlopende vroue wat deurgeloop het onder groot wreed
...
 'n Belofte vir Bippie
679453
 'n Belofte vir Bippie

 Автор: Elsa Winckler

  Bippie Snyman se pad word onderbreek met 'n onbeplande swangerskap, en sy moet groot besluite neem. Sy maak 'n belofte teenoor die Here – sy sal nie weer 'n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Dan word Riekert Tredoux skielik deel van haar lewe wanneer hy die huis oorkant die straat begin restoureer. Die swanger rooikop het Riekert se oog gevang die eerste keer toe hy haar sien, maar hy kan nie vir Bippie en
...
 Boomwortels in die hemel
679451
 Boomwortels in die hemel

 Автор: Pierre du Plessis

  Wanneer ons na Jesus se lering en stories in die konteks van sy tyd kyk, ontbloot dit 'n ongemaklike, maar lewegewende perspektief. Pierre du Plessis, skrywer van Jesus ruik na mirre en stof, takel Jesus se woorde «die koninkryk van die hemel is hier» in terme van Jesus se gelykenisse en stellings. Jesus verwys na God se koninkryk, hierdie koninkryk wat alles op sy kop kom draai het, wat anders werk as wat ons dink. Dit is hier waar ons ons
...
 Kry styl - Jesus s'n
679448
 Kry styl - Jesus s'n

 Автор: Stephan Joubert

  Hoe bereik ons ander mense vir die Here? Hoe kan ons uitreik sonder om mense af te sit? Hoe kan ons mense van God se liefde en omgee oortuig? Ons uitdaging is om vars te dink oor hoe ons ons geloof uitleef. Maar denke alleen is nie genoeg nie. Inligting ook nie. Ons kort 'n nuwe styl – Jesus s'n. Bekroonde teoloog Stephan Joubert, skrywer van meer as 60 plaaslike en internasionale boeke, daag ons met hierdie boek uit om anders te dink
...
 Kom sit aan
679447
 Kom sit aan

 Автор: Rudi Swanepoel

  Wat beteken dit vir ons om te eet? Is dit bloot die bevrediging van 'n drang, die inneem van 'n hervulling, soos om vulstasie toe te gaan en petrol vir jou motor te kry? Of kan kos, hoe ons dit voorberei en hoe ons dit eet, teruggeeis word as heilig, as meer as die ooglopende, as 'n manier om in verbondenheid te lewe? Rudi Swanepoel, bekende blogger en predikant van Johannesburg, inspireer ons om deur die doodgewone daad van eet m
...
Показано 5896 - 5904 (всего 7463 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
651 652 653 654 655 656 657 658 659 660
Отзывы 
Богдатский вор
если бы действительно можно было бы прочитать книгу, то отзы ..
1 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007