Toe Vivian Brutus op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel waar sy uithelp se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. Hulle word uit hulle huis op Paternoster gesit en sy en ses sussies en 'n boetie word uitgedeel aan die famlie in Vredenburg. Vivian dink sy is gelukkig toe die veel ouer John by die werk wat sy noodgedwonge moes neem in haar begin belangstel. ...
Mans leef in 'n wereld waar die rolle van manlikheid so baie verander het dat dit met tye vir hulle moeilik is om te weet wie hulle werklik is en wat van hulle verwag word. Die eise wat 'n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Die boek skep 'n bewussyn by mense, en nie net mans nie, rondom die alledaagse en mees algemeenste lewensuitdagings wat mans huidig b ...
Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die ...
Elise se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het 'n vae vermoede wat die probleem is, maar uiteindelik word haar ergste vrese bewaarheid: haar geliefde man het Alzheimer se siekte. Hy vra haar in 'n oomblik van helderheid om tot die einde na hom om te sien, wat sy doen. Elise vertel hierdie intieme en aangrypende verhaal met deernis vir haar man en elke persoon wat aan a ...
After starring in TV series like Egoli, 7de Laan and movies like The Bang Bang Club and Faith like Potatoes, Frank Rautenbach left for Hollywood, Los Angeles, with big dreams. However, after driving more than 10 000 kilometres from one failed audition to the next, Frank had to find a job – a proper job to put food on the table. Had all God's promises come to nothing? The Vagabond is Frank's searingly honest story of falling down and st ...
Tessa Heyns het die perfekte lewe; haar man Altus se besighede doen goed en haar seuns is goeie kinders. Sy woon in 'n pragtige huis in 'n spogbuurt. Tessa het van kleins af tuin gemaak – 'n groentetuin onder die wakende oog van haar pa, 'n roostuin met die hulp van 'n kundige ontwerper, en 'n Kaapse tuin wat die seewinde kan trotseer. Haar tuin is haar stukkie hemel, haar skuilplek, die plek waar sy troos soek en k ...
"Vandag is die enigste tyd wat jy het om iets konstruktief gedoen te kry … en ook om vir die Here te leef." 'n Lewe voor God is 366 dagstukkies uit die pen van een van Suid-Afrika se geliefde skrywers en teoloe, Stephan Joubert. Met die keur uit sy dagstukkies help Stephan ons om elke dag bewustelik en met oorgawe in die aangesig van God te leef. Hy lei ons deur middel van temas soos gebed, naasteliefde, vergifnis en genade om elke dag ...
Uit die Beek, die geliefde Afrikaanse Bybeldagboek, kom vanjaar weer uit die pen van die bekroonde skrywer Barend Vos. Die tekskeuses vir elke dag is grootliks op die Revised Common Lectionary (oftewel die RCL-leesrooster) gebaseer. Dit maak hierdie tydlose Bybelse dagboek opnuut geskik vir persoonlike stiltetyd, vir huisgodsdiens en Bybelstudiegroepe. Kom les jou geestelike dors elke dag by die vars water van die Woord en ontdek ware rus en vre ...
Hykie Berg is well known as a film and TV actor, and as the winner of the first Survivor South Africa. He is also an addict. At the height of his success, Hykie lost everything, including, nearly, his life. Here he shares his story, frankly and honestly. From the drug dens of Hillbrow to a maximum security cell in Weskoppies Psychiatric Hospital, God was with him, and saved him from certain death. Hykie reminds us that God's love is meant f ...