Vuur op die horison is ’n meesleurende roman wat strek van 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as brandpunt. Generasies en kontinente word omspan: die leser word meegevoer na o.m. die Suid-Afrikaanse goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van Indie en selfs die barre vlaktes van Argentinie. Nog meer onvergeetlik as die drama en verskrikking van oorlog is die krakters wat Engela van Rooyen geskep he ...
Dwaalpoort is ’n ou KwaZulu-Natalse familieplaas, geslagte reeds bekend om sy veekuddes, osse wat jaar na jaar rekordpryse op vendusies behaal. Maar ook om sy sonderlinge wit hartbeeste, ’n trop wat reeds aan die wereld se vroegste inwoners bekend was. Rentia het Dwaalpoort van haar pa geerf, en die plaas word nou deur haar man, Henning, bestuur. Ook op die plaas is die wildvanger en oudsoldaat Bullet. Hy was Rentia se pa se regterhand en voorhe ...
An unputdownable novel about the Empress Theodora, considered by many the most influential and powerful woman in the history of the Byzantine Empire. The reader follows her journey from her humble beginnings, the loss of her father, the compromises she must make between her personal sense of honour, faith and survival, and we watch with fascination as this strong woman fights her way through the ranks, from public entertainer and high-class pros ...
The sequel to The Colour of Power. Engrossing and moving, this sequel about the second part of Theodora’s life as empress of Byzantium opens with intrigue as one of Justinian’s old enemies, Cappodocian John, is revealed as a threat to the throne. Theodora’s unremitting feeling of guilt for a massacre she did not foresee, motivates her faith and many of her actions. And Justinian’s strange reference to the triple-headed serpent also lingers in he ...
This gripping novel is the fascinating and true story of Hatshepsut, the female pharaoh who ruled over Egypt for two decades around 1500 BC. The “double crown” refers to her reign over Upper and Lower Egypt, but also the dual nature of her life: Pharaoh and woman in one person. She relates her story in a series of scrolls, with additions by her scribe (to whom she has given the scrolls for safekeeping). We read about the grievous loss of her chi ...
Die Anglo-Boereoorlog van 1899–1902 is helderder as ooit in die Afrikaanse leser se geheue. Verkope van die eerste bundel, getitel Boereoorlogstories, het alle verwagting oorskry en het reeds ’n tweede druk van die tweede uitgawe daarvan genoodsaak. In Boereoorlogstories 2 tree ook jonger skrywers tot die gesprek toe, onder andere Christine Barkhuizen Le Roux, Jaco Fouche en Gerda Taljaard. Die verhale van lyding en opoffering wat die eerste bun ...
“Welkom by die Suid-Afrikaanse Boereoorlog-vertoning,” bulder Ben. “U is by die grootste militere skouspel wat die wereld nog gesien het!” Hy stap van een kant van die arena na die ander. “Ek wil u voorstel aan ’n groep helde uit die mees verafgelee dele van Suidelike Afrika. Hulle het onverdrote in die oorlog geveg – en hulle doen dit vandag weer. Die keer vir u plesier.” Hy word luid toegejuig. Dan verskyn daar uit die stof en rook ’n stil fig ...
Afstande is ’n aksiebelaaide reisavontuur vol ontdekkings, uiterste ervarings en hand-tot-hand-gevegte, dit is ’n verhaal van verraad en broedermoord, bevolk deur waarseers en hekse, fanatiese profete en hul kranksinnige profesiee, voetsoldate wat leef van varkbloed en asyn, mense wat elke dag begin met die slag van ’n offerdier. ...
Una giovane chiamata Aman arrivera in un nuovo villaggio dove conoscera un uomo misterioso, nel contempo dovra affrontare un oscuro segreto del passato. Esistono i vampiri? Nel secolo XIX, in un piccolo villaggio della Romania, in mezzo alla tranquillita di un bosco, vive una giovane donna chiamata Kiara, incinta del suo secondo figlio. In una notte buia, in un alone di mistero, avviene la nascita; e una bambina e la chiameranno Aman. Aman diven ...