TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Легкое чтение> Эротика и секс>

Эротические романы

> 9780624080961
TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
   :Боевики, остросюжетная литература
   :Детективы
   :Классика жанра
   :Комиксы / манга
   :Легкая проза
   :Любовные романы
   :Приключения
   :Ужасы / мистика
   :Фантастика
   :Фэнтези
   :Эротика и секс
     :Эротика лгбт
     :Эротическая литература
     :Эротические рассказы и истории
     :Эротические романы
     :Эротическое фэнтези
   :Юмористическая литература
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
Volkswagen Polo (MK6) since 2017, service e-manual
 
 

Susanna M Lingua Gunstelinge 6

Susanna M Lingua Gunstelinge 6
Автор: Susanna M Lingua
Издательство: Ingram
Cтраниц: 1
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A
Размер: 0
ISBN: 9780624080961
Качество: excellent
Язык: 
Описание:
In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman die Duque Diago de Velira Cervantes in beheer op die rustige dorpie Braco aan die kus van Afrika. Niemand op die dorpie sal ooit droom om teen die wense en begeertes of instruksies van die adellike hertog te handel nie. Tot die beeldskone, moderne Ronelle Dekker haar vader op Braco besoek. Heel gou kom Ronelle tot die ontdekking dat haar moderne lewensuitkyk en haar moderne kleredrag reelreg indruis teen die streng, ongenaakbare Duque se tradisies en beginsels. Met haar vurige, selfstandige geaardheid en haar drang na avontuur, kom Ronelle uit die staanspoor in botsing met die wense van die ewe vurige, aantreklike Portugese hertog en dis nie lank voordat die vonke op Braco spat nie . . . In Lied van die Isar gaan kuier Tillie Joubert vir twee maande by haar familie in Duitsland nadat sy haar onderwysstudies voltooi het. Daar ontmoet sy die aantreklike baron Ludwig Krafft. Hy raak dadelik halsoorkop verlief op die meisie uit Suid-Afrika, en teenstrydig met die tradisies van die Kraffts, vra hy haar om met hom te trou, al is sy nie uit die Duitse adelstand nie. Nadat haar ouers aanvanklik teesinnig was oor die vinnige romanse, gee hulle uiteindelik toe en Tillie trou met haar baron. Daar is egter een vlieg in die salf in die vorm van Heidi, Loui se weduweesuster wat by hulle op Burkenhof kom woon. Sy is baie jaloers op Tillie en doen haar bes om die jong vrou by haar man in onguns te bring. Toe Tillie ontdek dat sy ’n baba verwag, slaag Heidi byna daarin om die jong huwelik en vir Tillie te vernietig. Tillie verloor in elk geval die baba. Op Loui se aandrang gaan kuier Tillie vir haar ouers in Suid-Afrika, en aanvaar dat sy Loui se liefde verloor het. En in Jy is my droommeisie voel Liza Steenberg dat die lewe haar verbygaan op die klein plattelandse dorpie Denneheuwel. Johannesburg met sy polsende stadslewe wink vir haar, en kort voor lank bekom sy ’n betrekking by ’n vooruitstrewende sakeonderneming. Rademeyer-beleggings se direkteur, Thys Rademeyer, is lank, blond en onweerstaanbaar aantreklik. Hy soek lankal na sy droommeisie, sy feeprinsessie, maar hoe moet hy kies tussen die mooie Liza en sy bekwame, beeldskone sekretaresse wat haar vangnet al jare lank fyn span?

NEAR Wallet
Просмотров: 32

Пресс - релиз

string(4) "true" int(290)

К настоящему времени нет отзывов!
 Рекомендуем
Oracle PL/SQL Programming
Oracle PL/SQL Programming
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007