TakeBooks.com TakeBooks.com TakeBooks.com
TakeBooks.com
TakeBooks.com
  Каталог> Серьезное чтение> Современная проза>

Современная зарубежная литература

TakeBooks.com
TakeBooks.com
 Каталог
:: Java книги
:: Авто
:: Астрология
:: Аудио книги
:: Биографии и Мемуары
:: В мире животных
:: Гуманитарные и общественные науки
:: Детские книги
:: Для взрослых
:: Для детей
:: Дом, дача
:: Журналы
:: Зарубежная литература
:: Знания и навыки
:: Издательские решения
:: Искусство
:: История
:: Компьютеры
:: Кулинария
:: Культура
:: Легкое чтение
:: Медицина и человек
:: Менеджмент
:: Наука и образование
:: Оружие
:: Программирование
:: Психология
:: Психология, мотивация
:: Публицистика и периодические издания
:: Разное
:: Религия
:: Родителям
:: Серьезное чтение
   :Cтихи, поэзия
   :Биографии и мемуары
   :Классическая литература
   :Об истории серьезно
   :Пьесы, драматургия
   :Современная проза
     :Историческая литература
     :Книги о войне
     :Контркультура
     :Современная зарубежная литература
     :Современная русская литература
:: Спорт
:: Спорт, здоровье, красота
:: Справочники
:: Техника и конструкции
:: Учебная и научная литература
:: Фен-Шуй
:: Философия
:: Хобби, досуг
:: Художественная лит-ра
:: Эзотерика
:: Экономика и финансы
:: Энциклопедии
:: Юриспруденция и право
:: Языки
 Новинки
Audi TT (BJ) 2007 thru 2014, service e-manual
Audi TT (BJ) 2007 thru 2014, service e-manual
 
 
 Современная зарубежная литература
    Наименование 
 Schalkie van Wyk Keur 6
677594
 Schalkie van Wyk Keur 6

 Автор: Schalkie van Wyk

  In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss ’n aantreklike vreemdling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde oop te maak nie, want hoe kan hy ’n meisie sy liefde bied as hy steeds ’n “optelkind” is wat nie weet wie sy ouers is nie? Aan die einde van die reenboog vertel die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolo
...
 Ena Murray Omnibus 21
677593
 Ena Murray Omnibus 21

 Автор: Ena Murray

  In die lekkerleesverhaal Senor die seerower wen verpleegster Andrea Smit ’n allemintige bedrag in ’n blokraaiselwedstryd – haar lewe verander ingrypend, en op ’n tropiese eiland kruis haar pad met die van ’n aantreklike Spanjaard.In die speelse verhaal Junior in saal 7 gee ’n wit leuentjie daartoe aanleiding dat almal dink leerlingverpleegster Louwrinda Kemp het ’n verhouding met haar uiters aantreklike nuwe professor in Verloskunde. Maar kort v
...
 Soete verleiding
677592
 Soete verleiding

 Автор: Helena Hugo

  Koeksisters en kolwyntjies, melktert en pampoendol, rosynebrood, suikerbolletjies, lallimala, tameletjies, alles afgesluk met plaaslike wyne of Turkse koffie – dit is wat Sharise van Harte se teekamer jou bied. Want Sharise het met kos grootgeword. Na die dood van haar man was sy verplig om uit te spring en iets te doen. Daarom dat sy die teekamer op die rivierwal net buite Worcester gekoop het.Dat haar jeugliefde Jacques du Plessis na jare se v
...


 Glimlag van die sekelmaan
677591
 Glimlag van die sekelmaan

 Автор: Elize Mitchell

  Die nag toe Nina Immelman se man in ? motorongeluk sterf, kom nie net haar veelbewoe huwelik tot ? einde nie, maar vind sy ook uit dat die boedel bankrot is en sy alles verloor het – ook haar huis. Toe sy dus die kans gebied word om op ? luukse landgoed aan die Mosambiekse kus die huishouding waar te neem, gryp sy dit met albei hande aan.Maar op die idilliese, sub-tropiese landgoed waar die soel, romantiese aande swaar belaai is met die geur van
...
 Dokter sonder grense
677590
 Dokter sonder grense

 Автор: Malene Breytenbach

  Joernalis Clare Rutland wil haar enigste broer, dokter Nick Rutland, in Sierra Leone gaan soek waar hy vir die humanitere organisasie Dokters sonder Grense werk. Sierra Leone is in ’n bloedige burgeroorlog gewikkel en Clare het ‘n jaar laas van Nick gehoor. Clare weet dat Nick se enigmatiese vriend, die Franse dokter Louis du Plessis, wat hom oortuig het om by Dokters sonder Grense aan te sluit, ook in Sierra Leone is. Heimilik wil sy ook vir Lo
...
 Dis mooiweer en liefde
677589
 Dis mooiweer en liefde

 Автор: Wilmari Jooste

  Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet. Nick oorrompel haar totaal en dit wil voorkom asof hulle verhouding blom – ten spyte van Nick se trots. Wanneer Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, leer Menantheau langs sy hospitaalbed ook vir dokter Kobus Kruger ken. By Kobus ervaar sy die rustigheid wat Nick haar nooit kon gee nie. Maar Kobus is nie bere
...
 Ena Murray Omnibus 26
677588
 Ena Murray Omnibus 26

 Автор: Ena Murray

  In Skaduwees van gister beleef matrone Anmar Cloete ’n krisis wanneer die nuwe superintendent maatreels instel wat haar pos letterlik oornag oorbodig maak. Boonop word daar ’n nuwe dokter – Clive Coertze, haar gewese verloofde! – aangestel.In Die geleende bruid gaan Charmain na die indrukwekkende landgoed van haar verdwene man, Arnold, net om daar gekonfronteer te word met die feit dat hy pas aan sy jeugvriendin verloof geraak het! En boono
...
 Семь или восемь смертей Стеллы Фортуны
677340
 Семь или восемь смертей Стеллы Фортуны

 Автор: Джульет Греймс
 Год: 2019

  Для Стеллы Фортуны смерть всегда была частью жизни. Ее детство полно странных и опасных инцидентов – такие банальные вещи, как приготовление ужина или кормление свиней неизбежно приводят к фатальной развязке. Даже ее мать считает, что на Стелле лежит какое-то проклятие. Испытания делают девушку крепкой и уверенной, и свой волевой характер Стелла использует, чтобы защитить от мира и жестокого отца младшую, более чувствительную сестренку Тину. На
...
 Spice
677310
 Spice

 Автор: Robert A. Webster

  This thrilling, unpredictable, yet sometimes hilarious quest, takes you from the fashionable London restaurant scene to the wild untamed jungles of the Cardamom Mountains, where an English baker and a Cambodian refugee search for a missing family and try to find a mythical plant, source of an incredible and unique spice. Ben Bakewell is the Master Patissier at one of London’s most prestigious restaurants. Better known as Cake, he befriends Ravut
...
Показано 26515 - 26523 (всего 29033 позиций)
Страницы: [<< Предыдущая]   [Следующая >>] 
2941 2942 2943 2944 2945 2946 2947 2948 2949 2950
Отзывы 
Генетика и наследственные болезни собак и кошек
Огромное спасибо авторам! Особенно Наталье Николаевне, препо ..
5 из 5 звёзд!
 Рекомендуем
Самоучитель хакера
Самоучитель хакера
 Информация 
Свяжитесь с нами
Как скачать и чем читать
 
  Quiero dinero © 2007