|
Автор: Schalkie van Wyk |
Издательство: Ingram |
Cтраниц: 1 |
Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
Размер: 0 |
ISBN: 9780624072898 |
Качество: excellent |
Язык: |
|
 |
Описание:
|
Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar die keer is dit uiters ongelee. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiele probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer en suster om te sien. Om sake te vererger, maak die bedrieglike Barry Dreyer ’n oorlas van homself. Gelukkig ontmoet Jana vir Wilhelm Hoffmann wat haar bystaan wanneer ’n tragedie haar gesin tref. Tog kan sy mos nie die skatryk sakeman met hul dreigende insolvensie bemoei nie . . . En wat van die jaloerse Emelda Schoeman wat Wilhelm as haar eie beskou?
|
Просмотров: 32 Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|