|
|
| Автор: Riana Scheepers |
| Издательство: Ingram |
| Cтраниц: 1 |
| Формат: FB2.ZIP,FB3,EPUB,IOS.EPUB,TXT.ZIP,RTF.ZIP,A4.PDF,A |
| Размер: 0 |
| ISBN: 9780798158336 |
| Качество: excellent |
| Язык: |
|
 |
|
Описание:
|
Die heel beste kortverhale uit Riana Scheepers se oeuvre [die bundels Die ding in die vuur (1990), Dulle Griet (1991), ’n Huis met drie en ’n half stories (1994), Feeks (1999) en Katvoet (2009)] word hier saamgevat. Dit sluit onder meer verhale in wat die fokus plaas op liefde en sensualiteit in hul vele vorme, asook Afrika-mistiek. Die storie wat aan die bundel sy titel verskaf – ’n verwysing na Jeanne d’Arc – is ’n splinternuwe, boeiende toevoeging tot die skrywer se oeuvre.
|
Пресс - релиз
string(4) "true"
int(290)
|